Maretha Jacobs2013-12-18In aansluiting by die huidige klem op resepsiegeskiedenis in die Bybelwetenskappe word in hierdie artikel gekyk hoe ’n Bybelse simbool – die strydwa in Esegiël, en die visioen waarvoor dit staan – in ’n moderne literêre werk, Patrick White se Riders in the chariot, gebruik word.
Hennie Fritz2013-12-18So baie keer is die sogenaamde kopskuif wat ’n ander oor jou moet maak, ente groter as wat joune ooit kan wees. Soms moet mens net terugstaan, stil word en kyk.
Chrizane Geldenhuys2013-12-18Chrizane van Zyl het die laaste vertoning van Zanne Stapelberg en Kathleen Tagg se Spieël Speel by die Oude Libertas op Stellenbosch gaan bywoon.
Marisa Keuris2013-12-18Hierdie artikel fokus op “Bloedrivier” (uit die bundel eenbedrywe Bakens) deur J.R.L. van Bruggen (Kleinjan) in ’n poging om die 175ste herdenking van die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier ook in verband te bring met die dramatiese werk wat daarmee verbind kan word.
Annie Gagiano2013-12-18Chikwava’s Harare North ... presents readers with an evocation of conflicted Zimbabwean identities ... and with making lives for themselves in Britain, where so many of their compatriots have inserted themselves ... (T)hey have mockingly re-named London 'Harare North' (Johannesburg being known as 'Harare South')."
Pepler Head2013-12-18"Buiten die assosiasies wat in die teks geskep word met die beeld van die slang as dodelik en blitsig, is Die Kobra in die teks op soek na kennis, na die inligting op die SD-kaart, die spreekwoordelike appel van goed en kwaad ..."
Jason Lloyd2013-12-18"Madiba is op die piek van die berg en het ook nie vergeet om Suid-Afrika saam te neem nie. Ons is wel ’n paar duisend treë agter Madia, maar sterk op pad om ook dié besonderse mylpaal te bepaal."
Dirk Laurie2013-12-17"Trekduikers weet dat as hulle net lank genoeg aanhou met soek, sal hulle iets kry, genoeg vir die hele swerm. Dit is Vlak 1 van weet: doodgewone, onselfbewuste weet."
2013-12-17On Tuesday 24 December, the stage of the Artscape Opera House in Cape Town will be transformed in to a wonderland of fairies, princesses and young storybook heroes with Cape Town City Ballet’s annual Fairy Parade.
Mischke le Cordeur2013-12-17"Soos Scrooge het Nelson Mandela ook foute gemaak, maar die twee het een ding gemeen. Die feit dat dit slegs een persoon neem om ’n land, wêreld of iemand se omstandighede te kan verander. Kom ons almal onthou die ware boodskap lank na Scrooge ophou speel het en Nelson Mandela ter ruste gelê is."