Pasgelaai
retrob’leid
2014-01-08 v’n vroeg’l, groep-sonn’r-grens, Baas, slav’n,hoe jong’r, hoe bet’r, Baas was mos oortuig,
lat leef-’n-beef oor vad’rsidentiteit sou swyg,
kanti, deks’l’p doofpot’ was ma’ taaml’k dun
Nommer asseblief!
2014-01-08 "Die versoeking om 'n rakker soos wyle oom Radie 'n poets te bak, was egter toe al as 'n ondeunde gedagte onkeer- en onweerstaanbaar groot in my kop ..."Stellenbosch se Talent 360-talentkompetisie nóg groter in 2014
2014-01-08 Hierdie jaar sien die tweede aflewering van die Talent 360-kompetisie, na die sukses van 2012-2013. In die 2014-aflewering word die bestaande kategorieë van musiek, dans en drama met die toevoeging van poësie uitgebrei.Competitors selected for Unisa international flute and clarinet competition
2014-01-07 The first stage of the First Unisa International Flute and Clarinet Competition has taken place and 27 competitors have accepted the invitation to participate in the event from 2 to 15 February 2014.
Verlate Kloof se mense
2014-01-07 Adam Small gee sy indrukke van Michael le Cordeur se gedig onderaan "Verlate Kloof se mense".Wanneer is dagga dagga?
2014-01-06 “Dit lyk my as jy 'n polisieman is met jare se ervaring van die streke van daggasmokkelaars, is dit in sigself nie genoeg om 'n hof te oortuig dat dagga dagga is nie.”In gesprek met ... Hans Ester
2014-01-06 Hans Ester is ’n ou bekende onder die Afrikaanse letterkundiges van Suid-Afrika. Sy wetenskaplike loopbaan vertak in drie belangrike dele: Afrikaanse letterkunde, Duitse letterkunde en teologie. In Amsterdam vertel Ester van sy besoek aan Die Hel (Gamkaskloof) tydens sy tyd as gasdosent aan Rhodes Universiteit in Grahamstad.
