Pasgelaai
French cello and piano duo Pernoo-Ducros at Unisa
2013-11-19 "The well-known and popular French cello and piano duo Jérôme Pernoo and Jérôme Ducros will perform at Unisa on Sunday 24 November at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall."
Moenie worry nie
2013-11-19 "En ek glimlag. 'n Egte glimlag. Dit is Maandag 26 Augustus 2013 en ek voel weer lus vir die lewe. Kalm vir die eerste keer in 'n lang tyd ..."
sup’r-ultra-v’rleë
2013-11-18 Afrikaans, “isiBhulu”, v’rskil, nie selle,al staan “Boere” oppie dak, plus’l pelle,
aysh, en’gste ‘ilwimi’ met Paarl-roede,
re “Mshini”-taal loep landwyd ’n woede
Amazink Live in Khayamandi
2013-11-18 “Met ‘n eenvoud, maar uitbundigheid eie aan Afrika, word jy hier verwelkom, kan jy die vriendelike, billik-gepryste kroeg gebruik vir goeie-gehalte Amazink-wyn, of enige drankie wat jou hart begeer.”JFK 50 jaar: Maandag
2013-11-18 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”
Pretoria bly Pretoria
2013-11-18 AfriForum het betroubaar verneem dat die Tshwane-metroraad besluit het om die openbaredeelnamevergaderings, wat hulle op 12 Oktober oor die verandering van Pretoria se naam sou hou, te kanselleer, nadat dit duidelik geword het dat AfriForum se veldtog ter behoud van Pretoria se naam oorweldigende steun van die publiek ontvang het.
Menswaardigheid
2013-11-18 Dit is so belangrik om te voorkom dat die gepeupel weet wat waar is, dat dit moreel geregverdig is om te lieg.
Vir neef Jannie
2013-11-18 Dankie vir jou briefie en die vriendelike raad, naamlik dat ek nie meer oor politiek moet skryf en dat die swartes almal hulle eie land kon gehad het nie want jy wil nie hê ek moet 'n fool van myself maak nie.
Intellektuele verslawing
2013-11-18Voorpraters wat nie ‘n enkele woord wat hulle verkondig kan bewys nie, en poog om elkeen wat sy verstand gebruik te versimpel, word reeds vir eeue met eerbied slaafs gevolg.
rev’sionisties g’reduseer
2013-11-18 sy bloei, vloei, stú’r weg voort, moed’rtaal,knus g’hul in Afrika-taal-kombers, spesiaal,
nogge Kreool, v’rmeng’ngsikoon, waard’g,
oppie tong v’n loslipp’r, glattie t’onaard’g
Komeet ISON
2013-11-18 Die komeet ISON nader die son tans vinnig en perihelion en sy draaipunt om die son is reeds 28/29 November waarna dit sal begin om die binnekring van die sonnestelsel te verlaat.Die nuwe FAK-sangbundel bemagtig onderwysers saam met die SBA
2013-11-18Op Vrydag 8 November 2013 is 'n oorhandigingsfunksie van FAK-sangbundels aan musiekonderwysers deur die Stigting van Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) gereël.
Reïnkarnasie
2013-11-18 As meer mense die idee van reïnkarnasie (waar of te not) ernstig opgeneem het, sou die wêreld ’n beter plek gewees het, meen Johannes Bertus de Villiers.Nuwe kinderboeke by NB-Uitgewers
2013-11-15 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by NB-Uitgewers.
