Pasgelaai

Bravo Annelie van Rooyen!

Jan Rap 2014-01-06 Met Annelie se bedankingstoesprakie (Huisgenootskouspel) het sy nie een keer die woorde 'amazing', 'stunning', 'awesome' of enige van die Engelse woorde wat die slebs so gretig is om te gebruik, gebruik nie.

Kathleen Lamond: First Memories

Johannes Comestor 2014-01-06 Daar is 'n manier om beter deur latere geslagte onthou te word, naamlik deur iets te doen, hetsy positief of negatief, wat 'n spoor nalaat.

Waarom die Kaapse klopse vandag nog relevant is

Michael le Cordeur, Naomi Meyer 2014-01-06 "Die regering het dalk verander en die base se kleur het verander, maar in wese is die situasie dieselfde. Die meeste mense van die klopse voel steeds dat hul vasgevang is in armoede en geweld. Aan hul omstandighede het dus niks werklik verander nie."

Voetverlore

Hennie Fritz 2014-01-06 Vir die helfte van een middag het ek iets beleef van die lewe waaraan 'n rolstoelbewoner gewoond moes raak. Met dien verskille, dat dit uit vrye wil was; nie die pyn nie, maar die saamry.

The crisis of immoral academics

Francois Badenhorst 2014-01-06 “In Jean-Paul Sartre’s epistolary novel Nausea, the novel’s misanthropic protagonist Roquentin regards the existence around him in the French ville where he lives. Sitting under a chestnut tree, he becomes enraged at the ‘monstrous lumps of gross, absurd being’ that surround him. ‘Filth!’ he shouts. ‘What rotten filth!’”

John Neumeier ballets in South Africa for very first time

2014-01-06 In what is bound to be one of the most significant events in the history of ballet in South Africa, Cape Town City Ballet will present a triple bill of ballets by world-renowned choreographer John Neumeier from 26 to 30 September at Artscape in Cape Town.

Sondag op 'n voëlplaas deur Johann Nell

Annamarie du Preez 2014-01-03 “Die boek lees gemaklik en die skrywer kry dit reg om werklik treffende stukke teks daar te stel.”

Gedagtes oor die filmbedryf

Polonius 2014-01-03 "Sê nou maar ’n gementorde ganse bedryf kan gereeld puik produkte koester. Die gesprek oor puik produkte, soos Faan, Wonderwerker, Long Walk to Freedom en Robbie de Wee, sou die kroon span op ’n ryk, verwaarloosde geskiedenis."

The Spiral House by Claire Robertson

Jonathan Amid 2014-01-03 “Claire Robertson’s extensively researched debut novel, The Spiral House, comes after thirty years spent working as a journalist. The novel has garnered praise from various quarters, unsurprisingly, since it seems to engage every nerve and fibre of one’s body and mind, so absorbing is its arc.”

Reader's review: Black Widow Society

Jonathan Amid 2014-01-03 "If anyone dared to say that the burgeoning South African crime fiction scene was light on inventiveness, over-politicised, almost exclusively cornered by Cape writers and lacking in contributions from black female writers, then Angela Makholwa offers a decidedly tart response with her latest novel, Black Widow Society."

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Sophie Jordaan 2014-01-03 "Ek wil graag uitvind: ek en my man is 20 jaar getroud en het besluit om vriendskaplik te skei. Nou wonder ek ..."

Atlas teen die Vergeetrivier deur Pirow Bekker

Ingrid Woudstra 2014-01-03 "Atlas teen die vergeetrivier is ’n voortreflike bundel wat van ware digterskap getuig. Die fyn sintuiglike waarnemings van die natuur en ervarings word op ’n beeldryke, toeganklike en realistiese wyse aan die leser oorgedra."

Wenkbrou deur Deborah Steinmair

Jonathan Amid 2014-01-03 “Hierdie is ‘n veelvlakkige roman wat behoorlik die wenkbroue laat lig.”

The Murder Mystery Where You Become The Show!

2014-01-02 We’ve all seen murder mysteries on TV and we’ve all had our hunches as to who the killer might be, but what if you weren’t just watching the show, but a part of it? What if the murderer could be the person sitting next to you? What if the next victim could be you?

Nuwejaarsbrand

Gustaf Pienaar 2014-01-01 "Die nuwejaarsvreugde by die Kaapse Waterfront op 1 Januarie 1993 was van korte duur. Kort na middernag het 'n verwoestende brand uitgebreek in 'n verkoelingsaanleg op die hawe wat miljoene rande se skade tot gevolg gehad het."

volbloed-halfnaat

Jacobus Faasen 2013-12-24

Pasop vir die hond

CM 2013-12-24

Vir Dirk Rigter

Jan Rap 2013-12-23

oopg’vlek

Jacobus Faasen 2013-12-23
Top