Pasgelaai

E-pos, ou pos

Kobie Korf 2014-01-14

"Ek wil nie alles so vinnig weet nie,
wou nog vir ’n antwoord wag.
Ek wil die posman dophou, die grootte
van sy sak optimisties meet."
 

Tik

Anneliese du Toit 2014-01-14 "in jou tik raak woorde weg
word jou digitale tik
my eensaamheid."

Suid-Afrika en Argentinië

Reusedwerg 2014-01-14

Nou toe!

Trienie 2014-01-14

Tolbos deur Irma Joubert – 'n soeke na tuiskoms?

Leswin Laubscher 2014-01-14 "Voëlvry as rebellie, as opstand teen die omies en ’n ouer Afrikaner-identiteit is al in vele skrywes behandel. En tog, die roman bied ’n unieke geleentheid om hierdie dinamiek op ’n individuele en persoonlike vlak te ondersoek."

Maar Ene

Francois Williams 2014-01-14

Ratelkaskenades

Trienie 2014-01-14

Die onderwys en ouerbetrokkenheid

Jan Rap 2014-01-14 "Onderwys begin by die huis.  Onsin; hierdie storie van begin-by-die-huis is net weer werk wat op die belastingbetaler gelaai word wanneer die dienste waarvoor hy belasting betaal nie gelewer word nie soos byvoorbeeld sekuriteit, vullisverwydering en ander munisipale dienste."

Nuwejaar: netwerk!

Rentia Bartlett-Mohl 2014-01-14 Om in 2014 meer sigbaar en moontlik meer produktief as skrywer of kunstenaar te wees, stel Rentia voor dat nuwe skrywers aktief aan werklike en virtuele netwerke deelneem:


South African Flowering Trees – A botanical adventure through history

Rob Wood, Naomi Meyer 2014-01-14 Many books have been written about trees, but South African Flowering Trees – a botanical adventure through history makes a good effort at giving a complete picture.

Jan van Tonder vertel vir Madri Victor van Is weer Sagie

Jan van Tonder, Madri Victor 2014-01-14 "Ek het besluit om in die wagpos op die tronkmuur waarheen ek verban is om my stil te kry, ‘n storie te skryf – my heel eerste poging. Ek wou ‘n mens skep wat sonder kwaad is."

Die wondere van die NSA

Francois Williams 2014-01-13

Koch le Roux

SêNet-briefskrywer 2014-01-13

glattie só onaard’g

Jacobus Faasen 2014-01-13
Top