Pasgelaai
Leiers wat geld verkwis op hul eie huise
2013-10-18 Kyk ek haat verkwisters, kyk nou maar die mense wat die publiek se geld vermors op hul eie kwistige kaskenades!!
Die VSA se oorloë is goeie besigheid
2013-10-18 Waarom het die VSA Irak uitgesonder vir 'n oorlogskrygtog op die basis van leuenagtige aantuigings dat Saddam Hussein in besit was van "weapons of mass destruction"?
Aan NG-kerk en Gays
2013-10-18 Ek verstaan nie hoekom iemand in 'n kerk is in elk geval as hy nie die Bybel glo nie. Dit lyk vir my of dit nou 'n demokrasie is?
Vir Bekommerde onderwyser oor sy kommentaar oor Prof Jansen
2013-10-18 Dit is só 'n teenstrydigheid dat ek glo iewers het maar 'n foutjie ingesluip; ek sal bly wees as jy bietjie meer kan verduidelik.
Masters of the Universe
2013-10-18 Wanneer mens so kyk na die name van diegene wat deur die politiek en geldmag die Weste letterlik beheer en regeer, dan val dit op dat seker 95 % van hierdie persone Anglo-Saksiese name dra, en in die VSA, vind mens ook 'n mate van Keltiese vanne.
Lekker eet op die belastingbetalers se onkoste
2013-10-18 In Die Burger van 17 Oktober verskyn 'n berig oor die leër se topstruktuur wat in 'n jaar letterlik meer as R1,2 miljoen opgeëet het.
Ek wonder oor die Chris Wait-tipe en die Red October-tipe
2013-10-18 Jy gaan my ook seker etiketteer as een van” daai tipe” maar dit skeel my min.Hulle het nie die Karoo lief nie
2013-10-18 Hulle ken nie die Karoo soos baie van ons hom ken nie: die dorre uitgestrektheid, die wye stilte, draaiende windpompe met 'n straal vars water wat skeef gedruk word deur die wind voor dit in die sementdam val.
etno-etiket-sosiolek
2013-10-17 op sleeptou g’neem, etno-etiket-taal, via Monument, Museum,Orania-weergawe v’n Afrikaans-herkoms, g’dorie, sup’rliegstorie,
Rooi Oktober (vir almal met harte)
2013-10-17 Ek het hierdie prentjie toevallig en onder 'n ander onderwerp ontvang.
Tragedie of wonderwerk in Bohol??
2013-10-17 Gister was daar 'n 7.2 skudding in Carmen, op Bohol eiland in die Filippyne. Ek was pas vir langer as 2 maande daar, gelukkig 3 weke terug geskuif.
Vir Dirk Rigter en Wouter
2013-10-17 Dirk, jy mag reg wees dat ek onsin geskryf het; niemand is onfeilbaar nie.
Die sin van jóú lewe
2013-10-17 Ek sit een middag by 'n senior dame wie se lewe tragies skeef geloop het.
Oorlog en Christelike Etiek III: Howdy folks there in SA, I am cowboy George W Bush from Texas
2013-10-17 Wat ek persoonlik onrusbarend vind van hierdie verhaal is dat die veiligheid en heil van die mensdom nie eers aan ‘n christen toevertrou kan word nie, nog minder aan ‘n "born-again" variant nie.
Die Militêr in die VSA
2013-10-17 Volgens Barack Obama is die militêr van die VSA die mees gerespekteerde institusie in die land.
LitNet se nuusbrief
2013-10-17 Ek moet die opstellers geluk wens met die groot werk wat hulle elke week lewer.
Kommentaar oor Prof Jansen se uitlatings
2013-10-17 Die nou reeds holruggeryde kommentaar oor Prof Jansen se uitlatings ten opsigte van Engels as moedertaalonderrig laat my wonder oor die mens se beskouing van ons doel op aarde.
