Pasgelaai
Breinwedloop 2014
2014-01-24 Sekere siektes se oorsake bly ‘n misterie - vernaam die wat as ongeneesbaar gediagnoseer word.
Bravo Ian, Niek en Amore!
2014-01-23 Ian Wessels het in een van sy programme 'n Engelse e-pos gekry en in Afrikaans gelees. Mooi so, Ian!Wilde padren
2014-01-23 “In Januarie 1968 - dis ook al 46 jaar gelede - het daar 'n motorongeluk op die Rondebult-pad in die Boksburg-distrik plaasgevind wat uiteindelik in ons land se hoogste hof, die appèlhof in Bloemfontein, 'n draai sou maak. Twee jong manne het besluit om resies op die pad te jaag - hulle sou "dice" - en die verloorder sou tien rand opdok.”Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord
2014-01-22Dié groepswoeps erotiese verhale bied ‘n verskeidenheid perspektiewe op seks en seksualiteit.
Onderhoud: Re-Imagine Kaapstad by 2014 se Suidoosterfees
2014-01-22 Die kunsuitstalling Re-Imagine Kaapstad is te sien by vanjaar se Suidoosterfees, 29 Januarie tot 2 Februarie plaas. Naomi Bruwer het vir die kurator, Chris Koch, gevra wat kunsliefhebbers by hierdie uitstalling kan verwag.The tragedy of King Richard III by Maynardville
2014-01-22 "Toe Warrick Grier sy eerste woorde as Gloucester sê, begin mý “winter of … discontent”. Ek wanhoop. Gaan ons nou werklik die hele aand luister na en te doen hê met so ’n bejaarde, patetiese omie?"Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal
2014-01-22Op soek na inligting oor die voorgeskrewe gedigte van 2014 se graad 12 Afrikaans Huistaal-sillabus? LitNet bied gratis hulp. In die tabel hier onder is die naam van die gedig, die digter en 'n skakel wat jou na 'n skrywersalbum van die betrokke skrywer neem.
Agtervolger by die Suidoosterfees
2014-01-22 Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.Chanette Paul wen nog ’n keer die Lekkerlitprys
2014-01-22 Chanette Paul se roman, Siende blind,is aangewys as die wenner in die 2013-kompetisie ná al die lesers se stemme getel is.
