Pasgelaai
La Escondida Senda
2013-10-24 Ek het op die volgende afgekom, en dit heel insiggewend gevind, en indien jy ‘n kans kry lees dit, want ek glo jy sal dit ewe genotvol ondervind.
Een swart, een wit
2013-10-24 Ek dink ET gaan in sy graf omdraai sou hy sien hoe sy idees deur Malema gekaap word.
Degenerasie-staking
2013-10-24 Geen aap het nog ooit die wrede onsin wat ons voorgangers versin het, aan sy kinders oorgedra nie.
The Criminal History of the Papacy
2013-10-24 Die artikel bestaande uit 3 dele en handel oor die geskiedenis van die Roomse Pouse, van die 9de eeu nC tot en met die Protestantse Reformasie.
Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013
2013-10-24 Laat ek maar van die oorsigtelike na die spesifieke beweeg.
CBC Ideas: CS Lewis and The Inklings
2013-10-24 Indien 'n biografiese nota van my kant geoorloof is wil ek noem dat CS Lewis is in my bewussyn al van jongs af en nog steeds is die belangstelling van my kant af in CS Lewis nog sterk en het ek hom nooit ontgroei ni
Verstandbestryding
2013-10-24 Dweepgebrek is ‘n afwyking wat te alle tye met enige vorm van onsin teengewerk word.
Toe ontmoet ek hom; ek, my vriend
2013-10-24 "Die pad na ’n lekker vriendskap met myself, is toe ’n ervaring wat groot vriendelikheid en geduld vereis."Eenakters gesoek
2013-10-24 Best Books, ’n druknaam van NB-Uitgewers, is opsoek na eenakters vir ’n splinternuwe bundel vir Afrikaans graad 12-leerders.Van Aardklop tot Amsterdam
2013-10-24 "Op 12 Oktober is Paaie vir die deurtog (Litera, 2013) feestelik in Amsterdam ontvang. Dit is ’n Afrikaanse bundel van die gedigte van die Nederlandse digter Willem van Toorn, vertaal deur Heilna de Plooy."Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Oktober
2013-10-23 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.7 Wenke vir kortverhaalskrywers
2013-10-23 Rentia se eerste video-rubriek: 7 Wenke vir kortverhaalskrywersRush: ’n Stewige drama
2013-10-23 Rush is glad nie die blote niaaouw-niaaouw-lawaai van renmotors wat om en om ’n baan jaag nie – daarvan sien jy net genoeg om die loop van die storie te volg.Hello there, kettle
2013-10-23"Kettle, could you forgive me
if I were to call you black?
You see, in you lies my story
reflected, burning, back"
Should this catharsis contain some portent
2013-10-23"Should this catharsis contain some portent,
purport or potential politick;
should it conform to some shape and indent-
ation to be poetic rhetoric?"
Altyd gedag aan 'n boom
2013-10-23"Ek moet weer in hierdie pad,
met sy doudruppels drup,
onder ’n grof-geweefde maan
die heuwel op, deur jou laan."
Musiek vir die agtergrond: Gaan kyk hierdie fliek en sing saam
2013-10-23 Gaan kyk hierdie fliek en sing “Heitou Peteitou” lustig saam – praat van ’n catchy tune ...Sieners
2013-10-23"die futuriste se prognose is helder:
'dankie' se dae is getel
geheime word eersdaags openbaar"
