Pasgelaai
Springsteen: Hoe ouer jy raak, hoe meer beteken dit
2014-01-30 “En toe tref dit my – net soos die sewentien tromslae my destyds tussen Minnie Mouse se ore teen my bors getref het: Bruce is nie meer slegs my ouers se Bruce nie. Hy is nou ook mý Bruce.”Vonnisbespreking: Facebook en persoonlikheidsbeskerming
2014-01-29Toegepas op Facebook, beteken dit dat die persoonlike inligting wat ’n gebruiker op Facebook plaas deel van sy of haar privaatheid vorm en dat enige ongemagtigde kennisname deur ’n buitestander van sodanige inligting prima facie onregmatig sou wees.
Onderhoud: Siende blind deur Chanette Paul
2014-01-29 “Die psige van die moordenaar boei my geweldig. Ek wil weet wat daardie verskil is tussen hom en ? ander persoon wat aan net soveel redes kan dink om te moor, en dalk net so ‘n moeilike agtergrond het, maar dit nie doen nie. Want ons dra almal boosheid in ons rond, maar daar is ? membraan wat mense soos ek en jy keer, terwyl ander daardie membraan skeur.” Chanette Paul oor Siende blind.
Besnydenis en rook
2014-01-29 "Hierdie advertensieveldtog het die sigaret die beste verkoper in die wêreld gemaak. Dit moet ook gemeld word dat Lawson sy laaste jare gebruik het om propaganda teen die rookgewoonte te maak."
USAN-kongres 2014: Marike van der Watt
2014-01-29 Marike van der Watt, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.
USAN-kongres 2014: Suzanne Potgieter
2014-01-29 Suzanne Potgieter, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.Playland
2014-01-29 “Playland is ’n storie van versoening en verlossing. Mense sal altyd verskil en daarom sal daar altyd oorlog gemaak word. In Playland word die brutaliteit van oorlog asook die onregverdigheid van die lewe uitgebeeld. Dit is egter ook ’n storie van hoop ...”Dobbelstene van ivoor
2014-01-29 Moet ons weet hoeveel olifante nog in Afrika oor is of moet ons probeer om die vraag na ivoor stop te sit? Gerrit Rautenbach kyk hoe daar met die voortbestaan van Afrika se olifante gedobbel word.Annelie Ferreira het guts
2014-01-29 "As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.
USAN-kongres 2014: Annelise Theunissen
2014-01-29 Annelise Theunissen, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.
USAN-kongres 2014: Alettie van den Heever
2014-01-29 Alettie van den Heever, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.
USAN-kongres 2014: Malvin Vergie
2014-01-29 Malvin Vergie, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.USAN-kongres 2014: 'n Nabetragting
2014-01-29 Van die akademiese navorsers wat onlangs referate by die eerste USAN-kongres gelewer het beantwoord ’n paar vrae en deel hulle gedagtes oor die kongres.
