skarr’lbaanb’staan

  • 0

ai, sou NDR-comrade ma’ net wou v’rstaat,
voel, w’t Mens nu m’t “Waarheid” b’doel,
waarov’r dié, wie g’low’g’s, banja sterk voel,
sjatansriool nie net ov’r sjatansakk’r laat gaat

blijf moed’rtaal dié slag innie slag, illegitiem,
oud-apartheidspinn’r m’t eige teorie b’priem,
reg-’n-g’regt’gheid nie volg’ns “Reg” g’meet,
t’veel w’t kos soek, skarr’l, yt dromme yt eet

Vad’r, huis-’n-haard oorheers deur ’n ong’skikte,
erg’rs erg, struktuurg’weld, Mzantsi, oppie Vlakte

Millennium Drie Mens, glattie b’kend v’r b’gins’lvastheid,
mede-Mens g’d’gradeer, ing’volg’ “Duiw’lspiek”-b’leid

Skepp’r glattie meer innie g’heelbeeld in v’rbeel,
aanvaar Mens, latta zero m’t Self-d’struksie skeel

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top