Pasgelaai

CP het 'n naam

Annette van der Westhuizen 2014-02-04 Die hele program kom tot stilstand. Die afsetter roep: “Merke, gereed, gaan!” Lina stoot hom. Van agter af word daar aangemoedig: “Go, Lina, go!” By die wenpaal wag ’n skare hom in. Hy is ’n wenner. Foto’s word geneem. ’n Medalje om die nek gehang.

Bravo Rachel Jafta!

Jan Rap 2014-02-04

byna so goed soos Hollywood

Jacobus Faasen 2014-02-04

Slakkegang

CM 2014-02-04

Prof Jonathan Jansen …

Jan Rap 2014-02-04

Wmj?

Ockert J du Preez 2014-02-04

"Wmj?" kom die e-pos deurgesnel.
Ek dink by myself: "Wat de hel
bedoel sy?
Wmj? Wmj? Wat rook sy?"


Die internet

Chantal 2014-02-04

"Lees, skryf en dink,
wat is verpligtend?
Laptop, rekenaar
of foon?
Alles dra die kroon!
Die internet kom
orals voor."


Internet.com

Chantal 2014-02-04

"Vroeg opstaan, laat gaan slaap
Minder gaap. Windows wat haak."


Groen virus

Chantal 2014-02-04

"Groen en boos.
Virus geen troos
Mp3’s verlore.
Mp4’s verbode
Webblaaie vernietig.
Trane verdrietig.
Geselskap verwoes,
e-posse moet koes"
 

Gatvol

Jan Rap 2014-02-04

Webblaie is pret

Chantal 2014-02-04

"In die aand
sal die gedagtes opgaar
en die voete
stilstaan."


Tikkende vingers

Chantal 2014-02-04

"Tik, tik, tik
vinnig, haastig en lastig!
Verstik in die woorde,
Gebruik lang
of kort sinne.
‘n Nuwe woordeskat."
 

Miriam Joseph: The Trivium

Johannes Comestor 2014-02-04 Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat 'n leerling dalk eersdaags 'n A-simbool sal kry deur bloot vir die eksamen op te daag; en hy sal nie benadeel mag word deur van hom te vereis dat hy betyds moet wees nie.

Twee hoenders vir Jabulani

Riette Hugo 2014-02-04 “Umlungu! Umlungu! Galepa mina!” (Wit man, wit man, help my.)

Beige

IngridJ 2014-02-04

"die labrador is beige, die onderwerpe ook
burgers word noukeurig met blink eetgerei bewerk
almal het 'n huisie of twee by die see
niemand praat hard of kou oopmond nie"


Die groot muur van China

Marthé McLoud Poësie 2014-02-04

 "Die land is gevul met drake
 wat aan berge vorm gee
 en die lewensbloed
 van uitgeputte bouers in die buik
 van die luislang stoor,
 beskermer van die massas,
 teenvoeter vir die noorde"

Netpes

Riette le Roux 2014-02-04

"die trol met die selfies
spam my inbox
ping my in die nag
post my teen sy wall"
 

Kuberdig

Louis Naudé 2014-02-04

"Die  warrelwind het stil geraak
maar toe die uur van waarheid
aanbreek het my lied op sirkels
stof gekrap en soos die Recycle Box
se Empty-skuur van die kliek geklink"


Ek is opsoek na werk op die internet

Willekraai Bruusk 2014-02-04 "As ek dood is eendag wens ek ek kon weet of die Amerikaners regtig in ’69 op die maan geland het, of Queen regtig in ‘Another one bites the dust’ geuiter het dat hulle lief is vir dagga en of elke sneeuflokkie regtig ‘n oorspronklike skepping is van God?"

Top