Pasgelaai

Hoe sê jy, Ma?

Koos Kombuis 2014-02-11 Koos Kombuis se ma is in Desember dood, maar hy hoor haar vandag praat. Wat sê sy vir hom?

Bibliofiel Xavier Nagel

Xavier Nagel, Naomi Meyer 2014-02-11 Alles is duur, maar Xavier Nagel verkoop boeke. Hoekom? Naomi Meyer het hom gevra.

Eenduisend smeltende sonne op 'n middag

Rentia Bartlett-Mohl 2014-02-11 Rentia maak gebruik van kreatiewe informasie-grafika om 'n kort teks van Yoko Ono te bespreek. Sy kyk na hoe ons breine en die informasie era werk.

Die repudiëring van ’n erfenis deur die insolvente erfgenaam – ’n vervreemding of nie?

Leonie Stander, Juan Redman LitNet Akademies (Regte) 2014-02-11

Die doel van die ondersoek is om onlangse regspraak aan die hand van toepaslike beginsels van die erfreg en insolvensiereg, asook die standpunte van skrywers in hierdie verband, te bespreek en te ontleed.

Aftree langs die Serpentine

Pietman Roos 2014-02-11

"Die punt van die roeispaan sak saggies in die rivier en stoot kalm die bootjie van die wal weg."

Die operasie

Sandvelder 2014-02-11 As dit by operasies kom, is mans bang, kleinserig en skaam om oor sulke goed te praat. So iemand moet nou braaf raak om die bul by die horing(s) te pak ...

Hipsters & Hounds

IngridJ 2014-02-11 "Vandag is Maandag en ook jou verjaarsdag
Ons sou 25 kerse op jou koek moes gepak het"

Lochner de Kock: "Die kreef is al gewoond daaraan om skuinsweg te swem"

Henry Cloete 2014-02-11 "Alles is semibiografies. ’n Mens deel maar eenvoudig dinge wat vir jou belangrik is."

Hunter Kennedy: "Ons het dinge heel anders aangepak as voorheen ..."

Henry Cloete 2014-02-11 "Die natuur speel nog altyd ’n groot rol in die musiek en liriek van die groep. Dit inspireer ons en lig ons taalgebruik in."

US Woordfees 2014: Affer innie pad

Leatitia Solomons, Hilton Andries, Naomi Meyer 2014-02-11 "Anyways, onse mense loep kuier ookie in Mostersdrif nie – net as daa’ ’n job of ’n ding vir die special Cloetesville-talent gevra word." Wie's Matilda en waarvan praat sy?

Johan Combrink-gedenklesing: Eldridge Jason oor Afrikaans se ander baadjie

Eldridge Jason 2014-02-11 "Ons moet mense laat besef dat skeef, krom Engels jou kind nie ‘n voorsprong in die lewe gee nie."

Johan Combrink-gedenklesing: Willem Fransman oor Afrikaans se ander baadjie

Willem Fransman 2014-02-11 "Weer raak ek verlief – maar dié keer op ’n Taal – ’n Taal wat net ons in die townships praat."

Woordfees 2014: 5Maestros

2014-02-10 'n Meesterlike skouspel van musiek uit die musicals!

Die verskil tussen wit en swart DOEN!

Francois Williams 2014-02-10

Metanotas: Albert Camus

Wouter 2014-02-10

aapstert-NDR

Jacobus Faasen 2014-02-10

Herbert Lottman: Albert Camus: A Biography

Johannes Comestor 2014-02-10 "Toe eksistensialisme in die jare vyftig hoog in die mode was, het Camus se denke aansluiting daarby gevind. Literêre elegansie bring mee dat dit maklik is om sy geskrifte te lees"
Top