Jan Rap2014-01-06Met Annelie se bedankingstoesprakie (Huisgenootskouspel) het sy nie een keer die woorde 'amazing', 'stunning', 'awesome' of enige van die Engelse woorde wat die slebs so gretig is om te gebruik, gebruik nie.
Johannes Comestor2014-01-06Daar is 'n manier om beter deur latere geslagte onthou te word, naamlik deur iets te doen, hetsy positief of negatief, wat 'n spoor nalaat.
Michael le Cordeur, Naomi Meyer2014-01-06"Die regering het dalk verander en die base se kleur het verander, maar in wese is die situasie dieselfde. Die meeste mense van die klopse voel steeds dat hul vasgevang is in armoede en geweld. Aan hul omstandighede het dus niks werklik verander nie."
Hennie Fritz2014-01-06Vir die helfte van een middag het ek iets beleef van die lewe waaraan 'n rolstoelbewoner gewoond moes raak. Met dien verskille, dat dit uit vrye wil was; nie die pyn nie, maar die saamry.
Francois Badenhorst2014-01-06“In Jean-Paul Sartre’s epistolary novel Nausea, the novel’s misanthropic protagonist Roquentin regards the existence around him in the French ville where he lives. Sitting under a chestnut tree, he becomes enraged at the ‘monstrous lumps of gross, absurd being’ that surround him. ‘Filth!’ he shouts. ‘What rotten filth!’”
2014-01-06In what is bound to be one of the most significant events in the history of ballet in South Africa, Cape Town City Ballet will present a triple bill of ballets by world-renowned choreographer John Neumeier from 26 to 30 September at Artscape in Cape Town.
Polonius2014-01-03"Sê nou maar ’n gementorde ganse bedryf kan gereeld puik produkte koester. Die gesprek oor puik produkte, soos Faan, Wonderwerker, Long Walk to Freedom en Robbie de Wee, sou die kroon span op ’n ryk, verwaarloosde geskiedenis."
Jonathan Amid2014-01-03“Claire Robertson’s extensively researched debut novel, The Spiral House, comes after thirty years spent working as a journalist. The novel has garnered praise from various quarters, unsurprisingly, since it seems to engage every nerve and fibre of one’s body and mind, so absorbing is its arc.”
Jonathan Amid2014-01-03"If anyone dared to say that the burgeoning South African crime fiction scene was light on inventiveness, over-politicised, almost exclusively cornered by Cape writers and lacking in contributions from black female writers, then Angela Makholwa offers a decidedly tart response with her latest novel, Black Widow Society."