Pasgelaai

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Dirk Rigter 2014-02-06

Begogeling

CM 2014-02-06

Gespikkelde fenomeen

Trienie 2014-02-06 "Die vreemde voël se insweef was senuagtig en wankelrig, amper soos dié van ’n Boeing wat wiele vorentoe skop en na vlerkbalans soek."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die Small weg – Gedagtes rondom Adam Small, Klawerjas

Gunther Pakendorf 2014-02-06 "Dit sou sekerlik te ver gaan om die geval van Adam Small en sy plek in die Afrikaanse letterkunde sonder voorbehoud met die geskiedenis van die resepsie van Heinrich Heine in Duitsland te vergelyk. Nietemin is daar raakpunte wat, soos ek glo, lig kan werp op hierdie tema."

Toe wingerdpale om ons breek en spoorstawe buig: Die vloedramp van Januarie 1981

Danie Botha 2014-02-05 “Drie-en-dertig jaar lank het dié eerstehandse verslag rondom die Laingsburg-vloedramp bewaar gebly. Hoe dit die mense van Ladismith getref? Suzanne Crafford, nou 93, skryf op 28 Januarie 1981 aan haar kinders vanaf die plaas Voorberg, Ladismith.”

’n Helse gedoente: Dante se mistieke reis. Eerste tog: Inferno. Ingelei, vertaal, toegelig, vertolk

Johannes Bertus de Villiers 2014-02-05 "Een van die groot raaisels in die Westerse godsdienstige lewe is hoekom ordentlike mense, goeie Christene wat in hul daaglikse wandel nouliks ’n vlieg seer sal maak, so dikwels die mees sadistiese en groteske beskrywings kan uitdink oor wat op sondaars en ongelowiges in die hel wag."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Februarie

LAPA Uitgewers 2014-02-05 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke vandeesmaand.

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Naomi Meyer 2014-02-05 Naomi Meyer het op 31 Januarie 2014 'n radiodramaslypskool by die Kunstekaap tydens die Suidoosterfees bygewoon. Hier is 'n paar indrukke, weergegee as die teks van 'n radiodrama.

DA en Agang: Een soen beteken toe nie 'n langtermynverhouding nie

Jason Lloyd 2014-02-05 Wat dink almal nou van Ramphele? Jason Lloyd gee sy mening.

15 moet-sien-items by vanjaar se US Woordfees

2014-02-05 Vyftien jaar, vyftien items. Wonder jy wat om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hierdie inligting kan help.

Up the Creek 2014 en die "giant love affair"

Gerdus Senekal 2014-02-05 ’n Naweek by die plaaslike Up the Creek-musiekfees lei tot passievolle verliefdheid en dramatiese onttrou.

Die rolbalspeler: Teater van die blinde

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-05 Om jou beter te kan sien, my kind? Kyk of hierdie resensente saamstem.

Bruce belowe: ek werk vir julle

Nadia de Kock 2014-02-05 “Ek het geglo ek sal nie weer die geleentheid kry om ’n Springsteen-show by te woon nie. En toe speel 702 Talk Radio een oggend laat in 2013 die eerste akkoorde van “Born in the USA”, David O’ Sullivan sê: “At last, at last!” en ek gooi amper my kar om.”

Nuus oor M-Net Literêre Toekennings ontstel

Naomi Bruwer 2014-02-05 Suid-Afrikaanse uitgewers het vandag nuus ontvang wat die literêre bedryf 'n terugslag toedien.

Nee Dirk rêrig ...

Jan Rap 2014-02-04

Ek praat jóú taal: ATKV-meertaligheidsweek in samewerking met UJ en VVA

2014-02-04 Die ATKV, Universiteit van Johannesburg en Vriende van Afrikaans hou van 26-29 Maart meertaligheidsweek by die UJ-satelietkampus in Soweto. Almal is welkom en te danke aan tolkingsdasiliteite kan almal by die byeenkoms hulle taal praat.

Vonnisbespreking: ’n Perspektief op die impak van die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 op voorheen bestaande regte

Elmarie van der Schyff, Nic Olivier LitNet Akademies (Regte) 2014-02-04

Die ontstaan van talle van die land se bestaande sosio-ekonomiese vraagstukke word ook vandag direk verbind aan diskriminerende praktyke soos dit parallel met, en in die konteks van, die land se mynboubedryf ontwikkel het.

Annual Cape Tattoo Expo 2014

2014-02-04 The 6th annual Cape Tattoo Expo takes place from 28 February – 2 March 2014 at the Cape Town City Hall. Art exhibitions, a golf day and live music will be part of the expo's lineup.

In Memoriam: Pete Seeger

Kerneels Breytenbach 2014-02-04 “Pete Seeger is die vader van protesmusiek. Sy loopbaan het ‘n patroon van aanvaarding en verwerping, aanvaarding en verwerping gevolg, en ten laaste vredige aanvaarding deur die publiek. Dit het ‘n patroon geskep wat dikwels herhaal is in die ontwikkeling van moderne musiek ...”
Top