Pasgelaai

South African Flowering Trees: Photos of book launch at Kirstenbosch

2014-01-20 The aptly named Rob Wood, author of South African Flowering Trees, was represented by his son Alan and grandson Aden at the launch of his book at Kirstenbosch this week.

Taleswapper's Donny Truter off to Nashville (if his girl likes it)

Henry Cloete 2014-01-20 "Without creative or pioneering thought we cannot evolve, we cannot break the boundaries of the ever imminent plague of the mundane and normalcy. We must go see live music. We must pay to get in if there is a cover charge and see the product of our fellow human."

Liela Groenewald: "My benadering was ’n bietjie hedonisties ..."

Henry Cloete 2014-01-20 "Na seker 15 jaar van maar traak-my-nie-agtig musiek maak, het dit vir my na ’n groot, seer gaping begin voel om geen rekord van my musiek te hê nie, om dit nie te kan deel nie ..."

danksy Sy G’nade

Jacobus Faasen 2014-01-17

Ek, wynvolk

Hennie Fritz 2014-01-17 Moeder kan tot die dag toe nie verstaan hoekom ’n mens meer as een drankie (alkohol) wil of moet drink nie. Sy het altyd gewaarsku dat die gewoonte om “iets te gebruik”, ’n lewenswyse sal word.

Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

2014-01-17 ’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.

LitNet: Jou skryfblok

2014-01-16 LitNet: Jou skryfblok

Up the Creek 2014

2014-01-16 At Up The Creek everyone comes together.
No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.

ytkoms’p hanne

Jacobus Faasen 2014-01-16

wat God Scheme re apartheid

Jacobus Faasen 2014-01-16

ATKV/JIP-Gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders by US Woordfees 2014

2014-01-16 Die ATKV en JIP bied vanjaar ’n gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees, met Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer, Bibi Slippers en Hester Carstens.

noggie g’noeg

Jacobus Faasen 2014-01-16

Lisensie vir kardryf

Reusedwerg 2014-01-16 Skoonpa is twee en taggantag. Ek word deur die twee dogters, waarvan een met my getroud is, opkommandeer om skoonpa vir sy hernuwing te neem.

Regsetiek as deel van die LLB-kurrikulum

Christa van Wyk LitNet Akademies (Regte) 2014-01-15

In hierdie artikel word van die veronderstelling uitgegaan dat die doseer van regsetiek aan universiteite die probleem kan help oplos mits vrees vir straf nie as die grondslag van regsetiek aanvaar word nie.

Uitkenningsparade

Gustaf Pienaar 2014-01-15 "Diegene wat Dalene Matthee se boek Fiela se kind gelees het ... sal onthou hoe die hoofkarakter, Benjamin Komoetie, as klein seuntjie in Knysna op 'n soort uitkenningsparade deur Barta van Rooyen "geëien is" as haar kind, Lukas ..."

Jazz trio at Unisa lunch hour concert

Ina van Rooyen 2014-01-15 The first concert presented by the Unisa Music Foundation for 2014 is a lunch hour concert by the Peter Auret Trio. It is taking place on Friday 24 January at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall.

Skryfvaardighede vir Graad 11-leerders

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2014-01-15

Laai hierdie gratis skryfvaardighede-oefening vir Graad 11-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (Best Book - NB-Uitgewers) af.

Top