Pasgelaai
RAMfest 2014: Musiek groei geil
2014-03-12 Al het mens RAMfest toe gegaan net om “jou” band te sien, het die kwaliteit van die shows verseker dat dit deur en deur die moeite werd was. En met die ongelooflike plaaslike talent wat tussenin gesaai was (De Wallen, Flaming De Villes en PHFAT het regtig uitgestaan), was die musikale aanbieding welig en vrugbaar.US Woordfees 2014: Vicky Davis oor Agtervolger
2014-03-12 Vicky Davis vertel van ’n staptog in die berge - met 'n agtervolger op die stappers se spoor.17th Time of The Writer: International Festival of Writers
2014-03-11 The Centre for Creative Arts (UKZN) is proud to announce the programme for the 17th Time of The Writer: International Festival of Writers - a weeklong showcase set to provoke, inform and inspire interesting debates and panel discussions.Huisie in die bos
2014-03-11"My huisie in die bos
is in Joburg.
Sneeuwitjie en die
dwergies woon
elders
en geen prins
kom ooit kuier."
Karoo
2014-03-11"Ná ‘n lang, lang saadlose droogte
is die Karoo op sterwe.
Verdor, verdroog,
beplooi."
Tollie se stem
2014-03-11Agter die strooise kry ons vir Nônô en Tollie. Tollie bou 'n draadkar. Nônô terg toktokkies met 'n lang, dun stokkie.
Net
2014-03-11"Fyn bedraad
bedrieglik sterk
het hy homself
uitgeskud, windgepof
op die water
en tussen die varke
sy asem oor ons
uitgeblaas"
Meertaligheid op lughawens
2014-03-11 Die hantering van taaldiversiteit, by name die kwessie van Afrikaans, in munisipaliteite en op lughawens in die Wes-Kaap geniet tans die ernstige aandag van die Wes-Kaapse regeringBomskok – onderhoud met Tinus Horn
2014-03-11 Watse nagevolge in Bomskok, Tinus Horn? “Nee, flippit, dis ’n lang lys daai."
