Pasgelaai
Falling off a log
2014-02-25"Yesterday I tried to register for internet
banking. Upfront the website warned
me to be careful when filling in my details
because if I did so incorrectly
three times over they would
close down my accounts"
Horing in die vlees: Denke ten gunste van horinghandel kry erge kritiek
2014-02-25 "Diegene wat die wettiging van renosterhoringhandel teenstaan as oplossing vir Afrika se renosterstropingskrisis, het lank reeds gewaarsku teen die gebruik van eenvoudige ekonomiese modelle as ’n basis om hierdie uitgangspunt te regverdig."Kommunikasie
2014-02-25"In vertikale verbande sein ‘n delikate teleskoop
stuur telegramme en telefoto’s in die lugruimte."
Wat 'n lewww.e
2014-02-25"Jy log on voor jou eerste beker boeretroos,
Met slaap in jou oë kliek-kliek jy oor jou internet se icon-kroos
Het daar dalk iemand deur die nag vir jou ‘n boodskap gestuur
Opgewonde om te sien wat verskyn op die digitale muur"
Netdig vir Zultan
2014-02-25"Wanneer jy eendag – eendag! - jou selfoon optel
sal ek jou wonderlike stories vertel
van my reise en waar ek my hart verloor het."
Son(-)dag Skype ons
2014-02-25"SA kerkklokuur slaan 8-uur elke Sondag
van beloofde wag en jul nag en my dag
word een tempel, saam ’n Goddelike dag"
Missing links
2014-02-25GUARANTEED
WINNER!
YOU ARE THE
9,945,088,078th
VISITOR TO SEE
THIS LUCKY BANNER.
CONGRATULATIONS!
YOU WON!!
US Woordfees 2014: Die Goëlaar
2014-02-25 Kyk. Kyk weer. Christine Truter, regisseur, vertel Naomi Meyer van die magiese US Woordfeesprogram, Die Goëlaar. (En Geon Nel verblind die oë.)The illusion of the internet
2014-02-25 Vir ons poësie-kompetisie "Netdigters 2.0", skryf Sulet Linde 'n gedig wat bestaan uit foto's van kragproppe en woorde.Joshua Grierson on boundaries, professional strangers and tennis
2014-02-25 "I have no regrets. I guess one of the hardest realisations I had to come upon was that mere talent is not enough ..."Jack Parow: "As jy konsentreer op 'hits' maak, gaan jy mal raak ..."
2014-02-25 "Dis weird, ek het originally ook half besluit, kom ons doen hierdie ding, ek wil bietjie speel met die akoestiese vibe, met die idee dat dit half ’n ekstra is, ma soos jy sê, dit het amper half oorgevat ..."
Bruce Maddy-Weitzman: The Berber Identity Movement
2014-02-24 Wat in Noord-Afrika gebeur, kan aan ander gemarginaliseerde of minderheidsgroepe 'n aanduiding gee van hoe te werk gegaan moet word, of wat vermy moet word, op die pad na (groter) selfbeskikking en identiteitserkenning.
Die verskil tussen mans en vrouens
2014-02-24 Ewentwil en hoe dit ookal sy, daar is een GROOT verskil tussen mans en vrouens.Blinde alfabet: ’n Moedswillige Willem Boshoff reken af met meerderwaardigheid – ’n neo-Marxistiese interpretasie
2014-02-21Die gesprek wat tussen siende en blinde mense in Blinde alfabet ontlok word, kan as ’n metafoor dien vir die gesprekke en nuwe vriendskappe wat gevorm kan word in ’n demokratiese Suid-Afrika tussen mense wat binne ’n koloniale en apartheidsbestel kunsmatig verdeeld was en mekaar gevolglik nie op ’n sosiale vlak geken het nie.
