Pasgelaai

Op so 'n dag

Trienie 2014-02-28 ... trek ek gewoonlik die deftige baadjie met die wit roos en blink lapelle aan.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Maart

LAPA Uitgewers 2014-02-28 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke vandeesmaand.

Verrassingspakkie

Annette van der Westhuizen 2014-02-27 "Yolanda sit die plastiekbekers neer en plaas die ou wit servetjies mooi daarin. Promise het iewers ’n klein wit verskoning vir ’n tafeldoek gaan haal. Die organza rangskikkings word tussen die koek gedrapeer."

LitNet Akademies-leesgoed: Johann Rossouw

Johann Rossouw 2014-02-27 Johann Rossouw deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

South Africa's response to Uganda's Gay Law

Christina Engela Opinion 2014-02-27

"People like you make me ashamed to be seen as a South African."

Die begeerte om met taal te werk …

Roela Hattingh 2014-02-27 Roela Hattingh, ’n dosent by Vega School of Brand Leadership en kopieskrywer, reageer op Angeliqué van Niekerk se LitNet Akademies-artikel.

LitNet Akademies-leesgoed: Elzette Steenkamp

Elzette Steenkamp 2014-02-27 Elzette Steenkamp deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.

Kuberklas Kreatief-kortverhaal: 'n Kindjie se hart

Simoné du Plessis 2014-02-27 "Zani lê op die koel groen gras. Sy sien ’n groot wolk in die helder blou lug bokant haar. Daar verskyn in die wolk ’n hart; hy is bietjie vervormd, maar Zani kan sien dat dit ’n hart is."

’n Oulap se erfgoed

Bernard Odendaal 2014-02-27 Werkswinkels laat bot kontreiverse tot ’n bloemlesing. Bernard Odendaal vertel.

LitNet Akademies-resensie-essay: Stil punt van die aarde deur Johann de Lange

Joan Hambidge 2014-02-27 "Soms kom daar ’n bundel oor jou lessenaar wat ’n unieke plek inneem en die leser se chakras dwingend deurmekaar krap."

'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids

Naomi von Branden, Naomi Meyer 2014-02-27 Afrikaans-onderwysers: Hoe kan die ATKV se Klasgids jou lewe makliker maak?

Advertensies: Koop jy dit?

2014-02-27 Taal is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in advertensies te trek en dubbelsinnigheid kan ’n waardevolle instrument wees om die teikenmark se aandag te trek, aangesien dubbelsinnigheid die teikenmark intellektueel (kognitief) uitdaag.

Tolbos – historiese roman met 'n gelukkige einde

Carla van der Spuy, Irma Joubert 2014-02-27 Die gewilde skrywer Irma Joubert gesels met Carla van der Spuy oor haar jongste boek, Tolbos.

Bomskok deur Tinus Horn

2014-02-27 Bomskok is ‘n tragiese rillerkomedie, ‘n moordstorie en ‘n kroegstorie.  En alles behalwe ‘n ware storie.

Uittreksel: Bomskok deur Tinus Horn

2014-02-27 "Met haar groot swart oë en ’n lyfie wat lyk of hy in twee sal breek as mens te hard daaraan vat, benewel Miet Zeekoe almal in ’n oogwink."

US Woordfees: The South African Sopranos - Weense Wals Konserta

2014-02-26 Kom word weggevoer na die wonderwêreld van die Weense Wals!

’n Afrikaanse kerkman wat apartheidstrukture laat steier het, word weer onthou

Pieter GR de Villiers 2014-02-26 Die eerste AS Geyser-gedenklesing by die Universiteit van Pretoria is 17 Februarie 2014 gehou. Pieter GR de Villiers skryf oor hierdie anti-apartheidsheld waarvan verbasend min mense weet.

niemandsland

Jacobus Faasen 2014-02-26

LitNet Akademies-leesgoed: Ampie Coetzee

Ampie Coetzee 2014-02-26 Ampie Coetzee deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.
Top