CH2 by Die Boer

  • 0

Datum: 12 Mei 2014
Plek: Die Boer teater restaurant- Durbanville
Tyd: 20:30
Koste: R100
Bespreek: 0219791911 of direk aanlyn by www.dieboer.com

Kom beleef die dubble SAMA (South African Music Award) wenners, CH2, in konsert. 

Leon en Corneille van die multi-bekroonde CH2 kom speel die Kaap aan die brand in Desember!  Die twee het  hierdie jaar ook vir die eerste keer draai gemaak by Huisgenoot se Skouspel, tot groot vermaak van die gehore.  Energieke en virtuose kitaarspel is die hoofmaal op die spyskaart, met ‘n paar lawwe kwinkslae vir nagereg. 

Defnitief geskik vir die gesin, kom geniet ‘n paar bekende kitaartreffers, asook heelwat nuwe komposisies uit die pen van CH2.

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top