Pasgelaai

US Woordfees 2014: Wolkland-bekendstelling

Naomi Meyer, Carina Stander 2014-03-08 Elkeen kry 'n pizza, draakeiers word geverf en 'n skattejag vind plaas. Die kinders is in die wolke by die Aden van Niekerk se Wolkland.

Pos beskikbaar: Uitvoerende Hoof – Suidoosterfees

2014-03-07 Die betrekking van Uitvoerende Hoof, Suidoosterfees, is nou beskikbaar. Lees nog inligting hier.

US Woordfees 2014: Foto's van die Langtafel

Naomi Bruwer 2014-03-07 Die US Woordfees 2014 het gisteraand afgeskop met die Langtafel waartydens meer as 1 000 mense in Ryneveld-straat aangesit het.

Meerfout by US Woordfees 2014

Mariechen Vosloo, Naomi Meyer 2014-03-06 Mariechen Vosloo vertel van al die rolle wat ons elke dag vertolk. En háár rol op die verhoog.

Dichter Leo Vroman overleden

Hendrik-Jan de Wit 2014-03-06 "Mijn dood zal sterven met mijn dood ..."

LitNet Akademies-resensie-essay: Vir ’n speelse lewe – Etienne van Heerden se Klimtol

Desmond Painter 2014-03-06 "Ek verwys na iets dieper: ’n soort protes teen die lewe self, oftewel teen hoe die lewe (óns lewe, myne en joune) historiese vorm kry en gekortwiek word deur politieke en ekonomiese stelsels, maatskaplike verdelingslyne, moeë drome, verbreekte beloftes, ons eie blindheid en afgestompheid, droogtes van die land en die hart."

Staat is onverskillig

Afrikaanse Taalraad 2014-03-05 Die Afrikaanse Taalraad het met groot kommer kennis geneem van die taalchaos tydens die hofverrigtinge wat nie net in Suid-Afrika nie maar ook wêreldwyd Suid-Afrika se regstelsel in ‘n swak lig gestel het.

Eenheid as matriks van die spiritualiteit van die Evangelie volgens Johannes

Dirk van der Merwe LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2014-03-05

In hierdie artikel word die eenheidsbegrip, wat die matriks van die Johanneïese spiritualiteit vorm, ondersoek. Vir die skrywer van hierdie Evangelie is die eenheid tussen Jesus en sy dissipels gegrond op die eenheid tussen Jesus en die Vader.

noggie naast’nby v’rby

Jacobus Faasen 2014-03-05

Anti-gay gays

Jaco 2014-03-05

My filosofie

Varkspek 2014-03-05

Opstaantyd

Sandvelder 2014-03-05 Die jaar 1904 het die Afrikaner vuisvoos en platgeslaan bevind. Maar die geskiedenis leer ons dat hy weer vining opgestaan het

Uitnodiging: Bekendstelling van Krokodil aan my skouer

2014-03-05   Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Nasionale Skryfwedstryd 2014

Corlietha Swart 2014-03-05 Wen R15 000 prysgeld en ’n gratis slypskool bydie gewilde skrywer, Chanette Paul.

Brandstigting

Gustaf Pienaar 2014-03-05 Gustaf Pienaar se weeklikse regsrubriek handel oor vandag oor brandstigting.

Chapman’s Peak se rotse

Gustaf Pienaar 2014-03-05 Die mooiste roete in die land moes nooit gebeur het nie, sê ‘n regter in dié rubriek.

Facebook, identiteit en laster

Melanie Schoeman 2014-03-05 Jy mag niemand op Facebook belaster nie. Melanie Schoeman vertel uit ’n regsoogpunt hoe mens daardie reg afdwing, en of mens hoegenaamd kán.

Die skending van die reg op die goeie naam en die reg op privaatheid met verwysing na sosiale media soos Facebook

Frans Marx 2014-03-05 Die bekendmaking van persone se e-pos-adresse en ander kontakbesonderhede sal nie noodwendig onregmatig wees nie. Dit sal in elke geval beoordeel moet word in die lig daarvan of die benadeelde ’n regmatige privaatheidswil of privaatheidsverwagting het
Top