Pasgelaai

In gesprek met ... Rob Balthussen

Carina van der Walt 2014-03-13 "“Daar is ’n enorme sprong vooruit in die behandeling van Vigs. Anders as in ander Afrikalande is Suid-Afrika finansieel selfvoorsienend vir hulle Vigsprogram."

Christiaan Stoffel Mathysen Bakkes is ’n unieke mens

Gerrit Rautenbach 2014-03-13 Dit was wel in die Boektent waar die wildeman van Palmwag in Namibië met Erns Grundling gesels het, maar dit het gou gevoel of hulle laatnag om ’n kampvuur sit.

Straataf in sy tronkpajamas

Gustaf Pienaar 2014-03-12 'n Verhaal oor Smart wat – anders as wat sy deftige naam aandui – ‘n ou tronkvoël was.

Chromatiese klanke

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-12

"Vrydag 7 Maart tydens vanjaar se US Woordfees het die talentvolle Wilken Calitz sy gehoor se musiekvermoëns getoets met ‘n verskeidenheid verskillende klanke geïnspireer deur verskeie persoonlike ervarings, herinneringe en komposisies."


US Woordfees 2014: Foto's

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2014-03-12

Foto's van die US Woordfees 2014

US Woordfees 2014: Oorsig van die Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool

Naomi Bruwer, Naomi Meyer 2014-03-12 Waar kan mense hul tydskrifverhale voorlê? Gee verhaleredakteurs terugvoer?

US Woordfees 2014: Oor fantasie en magie

Gerrit Rautenbach 2014-03-12 Watter invloed het fantasie en die magiese op ons samelewing?

US Woordfees 2014: ’n kykie na boekomslae

Gerrit Rautenbach 2014-03-12 Wat die oog eerste sien: ’n kykie na boekomslae

Neerlandistiekdag verruim grense

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-12 Die Neerlandistiekdag is ‘n jaarlikse instelling op Stellenbosch waar die literêre bande tussen Nederlands en Afrikaans versterk en gevier word.

Dinee vier direkteur van Woordfees

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-12

Vanjaar se dinee Soete Groete is Saterdagaand 8 Maart by die pragtige wynlandgoed Klein Marie op die R44 gehou.

Onderhoudend: Helena van Coller

Helena van Coller, Laurie Gaum 2014-03-12 Laurie Gaum stel ’n paar vrae aan Helena van Coller na aanleiding van haar onlangse LitNet Akademies-artikel getiteld "Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma".

2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings

2014-03-12 PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.

US Woordfees 2014: Valsrivier ’n elegie van die lewe

Gerdus Senekal 2014-03-12 "Herinnering is die diensmeisie van die ego."

RAMfest 2014: Musiek groei geil

Gerdus Senekal 2014-03-12 Al het mens RAMfest toe gegaan net om “jou” band te sien, het die kwaliteit van die shows verseker dat dit deur en deur die moeite werd was. En met die ongelooflike plaaslike talent wat tussenin gesaai was (De Wallen, Flaming De Villes en PHFAT het regtig uitgestaan), was die musikale aanbieding welig en vrugbaar.

US Woordfees 2014: Vicky Davis oor Agtervolger

Naomi Meyer, Vicky Davis 2014-03-12 Vicky Davis vertel van ’n staptog in die berge - met 'n agtervolger op die stappers se spoor.

17th Time of The Writer: International Festival of Writers

2014-03-11 The Centre for Creative Arts (UKZN) is proud to announce the programme for the 17th Time of The Writer: International Festival of Writers - a weeklong showcase set to provoke, inform and inspire interesting debates and panel discussions.

Huisie in die bos

Corlia Fourie 2014-03-11

"My huisie in die bos
is in Joburg.
Sneeuwitjie en die
dwergies woon
elders
en geen prins
kom ooit kuier."


Karoo

Corlia Fourie 2014-03-11

"Ná ‘n lang, lang saadlose droogte
is die Karoo op sterwe.
Verdor, verdroog,
beplooi."
 

Tollie se stem

Joanita Erasmus-Alt 2014-03-11

Agter die strooise kry ons vir Nônô en Tollie. Tollie bou 'n draadkar. Nônô terg toktokkies met 'n lang, dun stokkie.

Top