Pasgelaai
Duskant Valentynsdag
2014-02-13 "Oneindig welwillende, onselfsugtige liefde. Dit wakker onse hart op, en gee ’n gees van verligting."46664
2014-02-12"skielik staan sy voor my
in ‘n andersheid wat my oë verlam
die vol lyf van gister ‘n winterboomskadu
van saplose takke
mors-dood."
Toon van den Heever
2014-02-12 “Die skrumskakel was ene Le Roux, en die jong Van den Heever het hom die bynaam Duimpie gegee. Le Roux het nie daarvan gehou nie, en eendag het hy teruggekap: “Ag jou groottoon, man." Van daardie dag af het Van den Heever Toon geword, en gebly.”RAMfest 2014
2014-02-12 This year sees our local talent sharing the stage with international heavyweights like Biffy Clyro, Killswitch Engage, Foals and Trivium. With a lineup like this, featuring over 50 bands and DJ’s on 4 stages, the weekend of 6-9 March promises to be a musical treat.Die breingevaar
2014-02-12 "My grootste vyand bly in my kopIn die woonstel agter my reuksintuig
Sit hy in die regterlob"
Halloskiphallo
2014-02-12 "Soms soek ek liefde, soms soek ek pretSoms gaan loer ek op chatroulette
Maar daar’s gans te veel tollies
En gans te veel druk
Word daar van my verwag om ook handuit te ruk?"
