Pasgelaai
US Woordfees 2014: Fotoblad van 'n voyeur
2014-03-26 Toilette, hansworse, parkeerwagte en gesiene skrywers. Niks of niemand het die lens van Izak de Vries se kamera ontkom nie. Kyk vir oulaas saam.ABSA KKNK 2014: Stories & Skrywers
2014-03-26 Ilza Roggeband reël vanjaar die program van Stories & Skrywers by die ABSA KKNK. Sy vertel vir Naomi Meyer waar bibliofiele en alle lesende siele hul gunstelingskrywers kan kom ontmoet.Resensie: The Grandmaster
2014-03-25 Dis altyd ’n bonus as jy ’n fliek oor ’n spesifieke onderwerp gaan kyk, in hierdie geval kung fu, en dan kry jy soveel méér.Oor Hennie Aucamp en mentors
2014-03-25 Toe ek die nuus kry van Hennie Aucamp se dood, gaan my gedagtes terug na een aand in Bloemfontein in 1983.Populêre filosofie en die Nuwe Testament
2014-03-25Onlangse navorsing het bevestig dat Paulus en ander Nuwe-Testamentiese skrywers van idees en praktyke gebruik gemaak het soortgelyk aan dié wat in tydgenootlike filosofiese tradisies aanwesig was.
Hennie Aucamp: Ek het hom Meester genoem
2014-03-25 Hennie Aucamp was my vriend, mentor en tweede pa.www.citybooks.eu
2014-03-25 citybooks stellenbosch vertel 'n ander storie van dié dorp. Rentia Bartlett-Möhl verduidelik.Ons bewoon 'n verdeelde land
2014-03-25 “Sampie Terreblanche se boek <em>Verdeelde Land</em> het ons weer eens pynlik herinner aan die chroniese armoede en die maatskaplik-ekonomiese ongelykheid in Suid-Afrika.”Gly op Dandy-politoer
2014-03-25 "‘n Mevrou Alberts van êrens in die destydse Transvaal het op ‘n oggend in 1960 haar moses met die einste Dandy-politoer teëgekom."
Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing
2014-03-25 Op 7 Mei vanjaar is dit algemene verkiesing.Using the Pen for Justice: How writers transform society
2014-03-25 "On Saturday 29 March, journalist and radio personality Nancy Richards will be in conversation with four authors around the theme 'using the pen for justice, how writers transform society'."Willemien & is "deels Willemien, deels Philomène"
2014-03-25 "Ek dink nog altyd: as jy self skryf en komponeer, moet jy lees en luister. Maar sjoe, dis taait."’n Mens onthou maar ... By die heengaan van Hennie Aucamp
2014-03-24 In Januarie, met Hennie se tagtigste verjaardag, kon ons hom loof vir sy uitgebreide, geskakeerde en voortreflike oeuvre, getuig hoe hy ons geïnspireer het, mentor was op verskeie lewensterreine.Dancing in Other Words Spier Poetry Festival 2014
2014-03-24 Dancing in Other Words / Die Dansende Digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach. Invited poets gather in the Cape in South Africa for one week in May to explore poetry’s age-old function as “the dreaming vein in the body of society”.
