Pasgelaai

LitNet: Jou meester

2014-03-27 Hierdie week op LitNet: Jou meester

rev’lasie

Jacobus Faasen 2014-03-27

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

John Fagoedien 2014-03-27

My mening oor die reg

Reusedwerg 2014-03-27

Snork se kuur

Hennie Fritz 2014-03-27 Niemand wou egter ’n kamer met Louis* deel nie. Die man het blykbaar en by oorlewering, ’n erge snork op hom gehad.

Bekendstelling: Verdeelde land deur Sampie Terreblanche

2014-03-26 Tafelberg en The Book Lounge nooi jou uit na die bekendstelling van Sampie Terreblance se Verdeelde Land.

Japan

Abigail George 2014-03-26 "Their words are as old as a telescope, fossils, totem poles,
tribes, trees, Darwinism, the touch of the hands
of my paternal grandmother, antiques,
the coelacanth, the dishes that are waiting
for me in the sink, the footprint of childhood
On the beach sucking a waterfall of sea."

 


Joe Barber VI – Life at the Baxter Theatre

2014-03-26 Cape Town comedy legends David Isaacs and Oscar Petersen take us on yet another crazy journey into the heart of their community in Joe Barber VI – Life.

Ollie se boek Kitare en Ander Snare - Bekend gestel by KKNK

2014-03-26 Ollie se eerste boek, Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, het pas die lig gesien. Liriek tot Musiek stel Ollie se debuutboek bekend.

The Anatomy of a Fall

Heidi Henning 2014-03-26 This fall
Is a graceless arc, a jump into the darkness

Die onheilige einde

Hennie Fritz 2014-03-26 "als ongedaan gemaak, als wat moes wees –
Is dit die einde?"

Om vir een middag ‘n skrywer te wees

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-26

"Om ‘n skrywer te wees beteken om te skryf. Tog impliseer die woord skrywer nie net die skryfaksie nie. Om te skryf behels ook nie bloot die opteken van verhale of stories nie. Eerder impliseer dit vir my ‘n besondere verhouding tot die buitewêreld."

in Afrikaans se Naam (III)

Jacobus Faasen 2014-03-26

Toerisme

Jan Rap 2014-03-26

Werkverskaffing

Jan Rap 2014-03-26 Hidrobreking gaan nie werk – werk in die ware sin van die woord – verskaf nie want, bo-en-behalwe dat dit slegs tydelik gaan wees, kan bystand aan stropers nie as werk beskou word nie.

V.S. Pritchett Memorial Prize 2014

2014-03-26 The Royal Society of Literature is now accepting entries for the sixteenth VS Pritchett Memorial Prize. The prize is awarded for the best unpublished short story of the year.

LitNet Akademies-leesgoed: Hendrik Geyer

Hendrik Geyer 2014-03-26 Watter tekste beïnvloed ons akademici? Navorsers en kundiges deel hulle top 3 tekste van die afgelope tyd met LitNet.

Digitaal Afrikaans: Internet en de Afrikaanse literatuur

Hendrik-Jan de Wit 2014-03-26 "De digitalisering van de Afrikaanse letterkunde is nog altijd in volle gang. Het proces dat ruim 15 jaar geleden in gang is gezet met ondermeer de oprichting van litnet.co.za, wikipedia, de website van het Zuid-Afrikahuis en de Digitale Bibliotheek der Nederlandse Letteren (DBNL) loopt nog elke dag door."
Top