Pasgelaai
Klankopname: Marlene van Niekerk gesels oor Kaar
2014-04-17 Marlene van Niekerk gesels met Marius Swart oor Kaar wat pas bekroon is met die Hertzog-prys vir poësie.US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel II)
2014-04-17 "Begin solank met ’n nuwe verhaal of bring jou leeswerk op datum." Lees nog wenke van Alta Cloete om 'n tydskrifverhaal te skryf.Justice: A Personal Account by Edwin Cameron
2014-04-17 S'thembile Cele attended a book launch of Justice: A Personal Account and writes her contribution as part of a collaboration between LitNet and the University of Stellenbosch's Department of Journalism in 2014.
eendag?
2014-04-17 Sy vra of ek belang stel om dalk een of ander tyd weg te breek met my kroos en derglikes en ek beduie haar ja. Dit is my hart se begeerte. Ek sal wel eendag ...
Vakature beskikbaar by NB-Uitgewers: Redaksionele assistent / Junior Redakteur
2014-04-16 NB-Uitgewers bied ’n uitdagende geleentheid vir ’n ambisieuse en dinamiese persoon wat belangstel in ’n loopbaan in die uitgewerswese. Die suksesvolle aansoeker sal by alle aspekte rondom die publikasie van fiksie betrek word.
