Pasgelaai
Lees hier: Nuwe fooistruktuur vir LitNet Akademies
2014-03-17 Nes altyd, sal geen bladgelde gehef word nie, en word navorsingsgeld direk aan navorsers betaal. Die nuwe reëling wis die ongelykheid tussen afdelings uit, en 'n navorser in byvoorbeeld die regte sal dieselfde bedrag ontvang as byvoorbeeld 'n navorser in die filosofie.
Bruce Bawer: The victims’ revolution (Deel 1)
2014-03-17 Ek het gepoog om aan te dui wat die universiteit histories was en wat aanleiding tot identiteitstudies gegee het.
'n Ware wonderwerk
2014-03-14 Mariska gaan maak haar tuis onder die groot eikeboom en Anke kom sit gemaklik langs haar. Hulle maak hulle kosblikke oop en net toe Anke die eerste hap van haar tamatiebroodjie wil vat, vra Mariska: “Anke, wat het met jou been gebeur?”Fourthwall Books launch: Breyten BreytenBach, A Monologue in Two Voices
2014-03-13 Fourthwall Books is pleased to announce the launch of Breyten Breytenbach, A Monologue in Two Voices by Sandra Saayman.
US Woordfees 2014: Wie’s bang vir Virginia Woolf?
2014-03-13 “Marius Weyers en Sandra Prinsloo se skitterende en ongenaakbare spel skep wrede huishoudelike omstandighede uiters suksesvol.”
US Woordfees 2014: Feesfoto's
2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.’n Eeu van orde in sakeondernemings in dorpe van die Oos-Kaapse Karoo
2014-03-13Vroeëre waarnemings van ’n reglynige verband tussen bevolkingsyfers en die getal sakeondernemings in Suid-Afrikaanse dorpe bied ’n nuwe benadering om sakedinamika in dorpe te ondersoek
