Pasgelaai
Webseminaar: Facebook en persoonlikheidsbeskerming
2014-03-05 Duisende van ons gebruik daagliks Facebook, maar hoeveel van ons wonder oor die wetlike implikasies van die gebruik van hierdie platform, en wat ons regte en verpligtinge in hierdie verband is?die avatar-harwar ontwar?
2014-03-04"Internet se gesig verander gedig
van sologeskrif na foto-gerig,"
Miljoene reis net op internet
2014-03-04"Miljoene reis sonder papiere – woorde,
prente reën teen ruite van hul kajuite.
In een en elke druppel huppel kuberfotons
alte goed en lig oop koppe jolig in."
Aanlyn inkopies
2014-03-04"Bladsy een van die soekresultate:
Wow, dis fantasties!
Ek weet nie watter een om te kies nie!"
Die onsekerhede aangaande die toepaslike huweliksgoederebedeling(s) in poligame gewoonteregtelike huwelike by nienakoming van artikel 7(6) van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike
2014-03-04Hierdie bespreking beoordeel of artikel 7(6) van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike 120 van 1998 geïnterpreteer moet word as 'n vereiste vir 'n geldige gebruiklike huwelik, in die lig van die onlangse uitsprake van die Noord-Gauteng Hooggeregshof, die hoogste hof van appèl en die konstitusionele hof, almal ten opsigte van Ngwenyama.
<cut
2014-03-04"we are an arranged chorus
we get the lines
the social machines
the online medical schemes
the ability to be vacuum-bred"
Dood van ‘n digitale speurder
2014-03-04"in 'n ou deel
van die internet
in die stowwerige strate
van 'n vergete tuisblad
het ek haar spoor opgetel"
Internetpoësie
2014-03-04"Regstreeks en onintiem
vlieg my vingers oor die sleutels
van my skootrekenaar,"
stippels
2014-03-04"ons raak mekaar nog net-net aan
soms
deur begenadiging
van facebook outlook en skype
glip “ek” en “jy”
deur vingerpunte
dansend op toetse muisknoppies"
African Library: Intimate Strangers
2014-03-04 Intimate Strangers has connections with social anthropological research. Annie Gagiano explains.
Uitnodiging na die Opening van 'n Woordfees Kunsuitstalling
2014-03-04 ‘n Magiese kunsuitstalling uit die kwaste van Clare Menck, Cobus van Bosch, Jan du Toit, Peter van Straten, Shaney van den Berg, Andries Gouws en Ingrid Winterbach. Met beeldhouwerk deur Niël Jonker en Lionel Smit.
Sal jy my like:)
2014-03-04----------Oooo---
-----------(----)---
------------)--/----
------------(_/-
----oooO----
----(---)----
-----\_)-
------\_)-
----------Oooo---
-----------(----)---
------------)--/----
------------(_/-
----oooO----
----(---)----
-----\_)-
------\_)-
Speak Sign Love comes to Wits
2014-03-04 The communication divide between the Hearing and Deaf communities is a serious topic.Bly, waar jy is
2014-03-04 Ek wonder waar sou ek wees, as ek nie hier was nie? Of wat sou ek gedoen het, indien ek in ’n ander tydvlak moes (of kon) gelewe het?Web-wals
2014-03-04"ek sien jou vir die eerste keer in eenvoud voor my staan
jou tegnologiese landskap brand my bol-eiers wit
terwyl ek self die vuurblaser is
wat reisend swerf van skakel tot skakel"
