Pasgelaai

Soveel W’s, en soveel vraagtekens

Henk Seymore 2014-03-04

W   whitewash    ?
W  warra-warra ?
W wrintie waar   ?


Resensie: Saving Mr Banks

Suzette Myburgh 2014-03-04 Die Mary Poppins-boeke staan saam met talle ander op ’n wil-dit-nog-lees-lys in my agterkop. Hierdie besonderse film het my belangstelling só geprikkel dat die storie oor die vlieënde goewernante met die pratende sambreel heelwat plekke opgeskuif het op daardie lys.

Kort, korter, twitter

Rentia Bartlett-Mohl 2014-03-04 Rentia besin oor kort sinne in ons informasie-era - en die sogenaamde "twitter-roman" .

uit die bouval van 'n koue kuberkombuis

Izak van Rensburg 2014-03-04 "êrens op die skrootwerf van die wêreldwye web,
ingebed in silwerskoon laserskywe en in nanostokkies,
in die kunsmatige kwantums van geheue, is die geskrapte
blogplasings in spasies gerugsteun en vir ewig ingeëts"

The truth

Anthony Martin Andrews 2014-03-04

"An old naked man you are.
Epsom's star bearing humbling
scars."
 

Afrikaanse Bethlehem

Ockie 2014-03-04

"In die velde oos van Seagate*
het herders saamgedrom
en duisende daarheen aangelok,
om in die lig
van Blackberry en Dell
‘n nuwe Kersverhaal
vir álmal te vertel"


Basson Laubscher: "Ek weet nie hoe dit gebeur nie – it just kinda does"

Henry Cloete 2014-03-04 "Ek dink blues-rock is besig met herlewing want daar's geen bullshit nie – dis rou emosie en passie en live; it's real; daar's geen tricks nie en ek dink mense soek weer dit met vandag se lewe, waar als op ’n rekenaar of selfoonskerm gebeur en als gefake kan word."

Die opskorting van pasiëntvertroulikheid in aptekerswese: ’n Etiese ontleding

Johann Kruger LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-03-03

Dit noodsaak aptekers om bepaalde morele besluite self te neem wat sekere situasies met pasiënte betref. Die artikel se doel is om binne ’n filosofiese raamwerk die agtergrond te ondersoek waarbinne pasiëntvertroulikheid verbreek sou kon word.

eindproduk ong’skik

Jacobus Faasen 2014-03-03

Roudiens gehou

Tiens 2014-03-03

Greg Bellow: Saul Bellow's Heart

Johannes Comestor 2014-03-03 Greg het aan ons 'n intieme beeld van sy pa gegee wat geen biograaf hom kan nadoen nie.

Die meet van weet

Hennie Meyer 2014-03-03 ‘n Konkrete gedig van Hennie Meyer in brailletaal

LitNet: Jou lang pet

2014-02-28 Hierdie week op LitNet: Jou lang pet

Hoe blanke predikers Afrika 'help'

Francois Williams 2014-02-28

NDR-l’k

Jacobus Faasen 2014-02-28

27 Februarie - Majubadag!

Cornelius Henn 2014-02-28

tongknoop-ilwimi

Jacobus Faasen 2014-02-28

Op pad

Hennie Fritz 2014-02-28
Top