Pasgelaai

Die Absa KKNK wen Gewildste Fees

2014-02-19 Die Absa KKNK is gisteraand (13 Februarie) tydens die Fiësta-toekennings vir die tweede agtereenvolgende jaar as Gewildste Fees in Suid-Afrika gekroon.

Talent 360 poetry semi-finalists: Daniel Steyn

Naomi Meyer, Daniel Steyn 2014-02-19  

Talent 360 poetry semi-finalists: Bongo Flepu

Naomi Meyer, Bongo Flepu 2014-02-19  

Talent 360 poetry semi-finalists: Wesley Conradie

Naomi Meyer, Wesley Conradie 2014-02-19  

notaboek

De Villiers-Serfontein 2014-02-19 "Notaboek" van De Villiers-Serfontein gebruik lyne, letters en simbole vir ons kompetisie Netdigters 2.0

deksels digitaal

De Villiers-Serfontein 2014-02-19 De Villiers-Serfontein gebruik grafika en simbole in "deksels digitaal" vir ons kompetisie Netdigters 2.0.

twiet of papier

De Villiers-Serfontein 2014-02-19 De Villiers-Serfontein se "twiet of papier" werk met graffika, foto's en woorde vir ons poësiekompetisie Netdigters 2.0.

Kos vir 'n Mossie vir 'n aand

Hennie Fritz 2014-02-19

"Kom ons kyk vir die voëls,
in die lang doringtakke,
die digte plante, bosse,
kossoekend op die grond."


Waar die land ophou en die see begin

André Kotze 2014-02-19

"al is ek die land wat ophou, jy’s die begin
van nuwe lewe soos die see wat immer skuim
waar die land ophou en die see begin
wil ek getye dophou en jou bemin"


Devolution of culture

Willekraai Bruusk 2014-02-19 "because there’s no more: “hoe lykit perd?”, dis net: “hoeveel’s jou sosiale kapitaal werd? hoeveel Facebook vrinne of followers het jy?"

Intercontinental internet romance

Willekraai Bruusk 2014-02-19

"On my facebook there was a friend request from an animated goddess,"
 

Gelatiengedagtes

Izak van Rensburg 2014-02-19 "een stil aand
tussen twaalf en een
het ons mekaar meteens verloor
in die twitterende gesigboek
van die wêreldwye web"

gekraakte kompertaal (laymen living in the matrix)

Izak van Rensburg 2014-02-19 "onvrugbare magneetvelde versmelt uiteindelik
in gestolde vloeibare kristalle wat kortsluitend
in liglose tonnels versplinter."

verregaande

Izak van Rensburg 2014-02-19 "ongedissiplineerde programmeerders fabriseer sagteware met ingeboude selfdekonstruksies.

rugsteundata word verloor as Trojaanse perde horings kry op herskryfbare hardeskywe."

Pla gi aat

Izak van Rensburg 2014-02-19 wat is die skrale kans
dat enige woordkuns
oorspronklik sou wees,
as die vry vertaling uit die kop
onherkenbaar omgedop
uitgeskop opduik uit die niet
van die wêreldwye web
se diepste ontroosbare
verdriet?

Konneksie

Emmari de Meyer 2014-02-19

"Vanoggend, onbeplan
verken ek lees-loop
Suid-Amerika se woude
deur die oë van ander."

Gemaklik en sonder gevaar
 

LitNet Akademies-leesgoed: Desmond Painter

Desmond Painter 2014-02-19 Desmond Painter deel sy top drie leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.
Top