Pasgelaai
Mandela-herinnering
2013-12-06 Ek het eendag sy hand geskud, tydens die SABC se herinwyding. Tot vandag is ek bly oor my keuse – om vir hom op Afrikaans te sê: “Dis my voorreg.” Net dit. Niks minder nie; niks meer nie.Nelson Mandela (1918–2013)
2013-12-06 Muhammad Ali staan kopskud-kopskudgeboë oor die bed van sy ou skermmaat
Nelson Mandela – die ATKV bring hulde
2013-12-06 Die ATKV verneem met leedwese van die afsterwe van Nelson Mandela, of Madiba, soos die wêreld na die eerste demokratiese verkose swart president van Suid-Afrika verwys het.Nelson Mandela Gedenkmuur
2013-12-06 Huldblyke aan Nelson Mandela.Stuur jou huldeblyk of herinnering aan litnet@litnet.co.za.
Melvyn Whitebooi en Jakes Gerwel
2013-12-06 Jakes Gerwel en Melvyn Whitebooi het ? onuitwisbare bydrae tot die ontwikkeling en vestiging van swart Afrikaans gemaak. Dit was pas weer November en dus is dit gepas om terug te kyk en te besin oor die bydrae wat hulle gelewer het.Bekennen zonder bekentenis
2013-12-06 Van dode mannen win je niet van Walter van den Berg is bijna een bekentenisroman. In de roman zoekt de ik-verteller naar de reden van de handelingen van de hoofdpersoon.Noordwes Universiteit bring hulde aan Madiba
2013-12-06 Gister het Suid-Afrika en die res van die wêreld ’n ikoniese leier verloor wat nie net vorm gegee het aan Suid-Afrika se geskiedenis nie, maar ook ’n groot rol gespeel het in die stryd vir demokrasie.Sanlam Sing 'it lyric writers honour Nelson Mandela
2013-12-06 LitNet invites lyric writers to write a chorus of four lines in honour of Nelson Mandela.
Vriende van Afrikaans bring hulde aan Nelson Mandela
2013-12-06 "Ons is vandag baie hartseer oor die verlies van een van die groot geeste van alle tye."Everyone's Guide to Divorce and Separation, Bertus Preller
2013-12-06 “(A)s jy jou in ‘n skeidingsituasie bevind ..., moet jy jou, soos vir enige stryd, hoe gemoedelik ook al, bewapen. En Preller se boek is ‘n sterk wapen. Kry dit.”
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans eer Nelson Mandela
2013-12-06 "Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) eer die nagedagtenis van Nelson Rolihlahla Mandela, ’n uitsonderlike kind van Suid-Afrika, wêreldwyd geken en geëer vir sy onwrikbare geloof in menswaardigheid, medemenslikheid en versoening."Stand Up: Net wat die dokter voorgeskryf het
2013-12-06 "Die dag toe takt uitgedeel is, het Nik Rabinowitz iewers onder ’n boom langs ’n waterstroompie gelê en mense dophou vir sketse vir sy vertonings. En die lekkerte daarvan is dat jy in die gehoor kans sien om ook vir jouself en jou mede-burgers te lag."
Slootgrawers
2013-12-06 Ons voorgangers kon nooit maniere vind om hulself gelukkig te kry nie.Maar ons bly soek na lewe onder die dooies.
Moenie wegkyk, asseblief ...
2013-12-06 Vanoggend maak ek ’n e-pos oop en lees ’n briefie vanaf my vriendin wat gister by die weeshuis was.
"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Elza Smal
2013-12-05 Vanaand, spinnekop verlange my gedagtes tot flenters.Die fotogedig: ’n Teoretiese onderbou
2013-12-05Hierdie artikel begin met ’n outobiografiese inleiding oor die skep van fotogedigte vir verskeie uitstallings. Vervolgens word gekyk na aspekte van die fotografie wat analogiese verbande met die digkuns toon.
