Pasgelaai

Die voortbestaan van Afrikaans by UKZN

Jason Lloyd 2013-12-02 “Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) het onlangs bekend gemaak dat die doseer van Afrikaans as taal afgeskaal gaan word tot net eerstejaarsvlak. Dit sal ongetwyfeld lei tot die algehele uitskakeling van die Afrikaans-departement aan dié universiteit.”

Oor geloof, mistiek en mishorings

Kobus de Klerk 2013-12-02 Hierdie is besondere interessante sienings. Hy het dit reg wanneer hy sê dat, as mens nie die mistieke (Heilige Gees se werking) kan ervaar nie, só ’n mens dan ook nie vir God werklik kan ken en ervaar nie.

Vir Crito

Joan Hambidge 2013-12-02 Crito meen ek het die afgelope tyd minder boeke geresenseer.

Bravo Amanda Strydom!

Jan Rap 2013-12-02 Amanda is 'n ware sleb; sy het nie nodig om 'n image te probeer projekteer nie.

Briewe uit die Tankwa: Foto's van Kaapstad se boekbendstelling

Izak de Vries 2013-12-02 Adriaan Oosthuizen en Leti Kleyn se boek Briewe uit die Tankwa is Woensdag 27 November 2013 bekendgestel by Bibliophilia in Woodstock.

Nuwe Stories 2: Foto's van die boekbekendstelling

Menán van Heerden Academic research 2013-11-29

Die boekbekendstelling van Nuwe Stories 2 het op 28 November by Rocca in Kaapstad plaasgevind. Menán van Heerden het foto's geneem by die geleentheid.

Fanie Naudé wen Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs vir 2014

2013-11-29 Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs vir 2014 is pas aan S.J. (Fanie) Naudé toegeken.

Homofobiese Mugabe het gay seun

Jaco 2013-11-29 Wat nog meer kan ’n mens sê, behalwe dat baie homofobiese ouers nie weet hulle het moffie kinders nie.

papzak-krisis

Jacobus Faasen 2013-11-29 geldmag, effektief deur effektebeurs b’heer,
onkund’-ontkenn’nd, Self-d’struktief , g’n keer,
aan uitkoms v’n mark: opp’rmagskons’ntrasie,
v’r G’wete-herwinn’ng oppie agenda g’n spasie

Verkragtingskultuur wat helemal hanne uitruk

Francois Williams 2013-11-29 Kyk niks maak my so smoorkwaad soos 'm man of enige mens basies, wat diegene afknou wat swakker is as hulle nie, hetsy dit boelies op skool is, of mense wat diere mishandel, ens ens ...

Is die Engelse fokken mal??

Francois Williams 2013-11-29 Ek lees 'n belaglike storie van 2 mans wat valslik van terrorisme beskuldig was ...

Afrikaans aanleer

Bernd 2013-11-29 Ek's 'n Duitser en bly in Europa, maar ek sou baie graag vir 'n tydjie SA toe kom om Afrikaans aan te leer.

Vir Wouter

Jan Rap 2013-11-29 Gestel Dr Burger het 'n faktor 6 fout gemaak, of ek het met 'n faktor 6 verkeerd geluister dan is dit 6 opstande PER DAG waarvan een gewelddadig is.  Dis nou soos jou demokrasie werk.

Oom Jan is reg

SêNet-briefskrywer 2013-11-29 Oom, my pa sê oom is reg, oom Koot is sensitief. In die klub het hy gehuil toe hy vertel van sy hondjie wat dood is.

Stuurs

CM 2013-11-28
Onhoflikheid blyk ‘n kenmerk te wees van almal wat hulself belangrik ag.

Orania blues

Jacobus Faasen 2013-11-28 vals profete b’roep’l’p vals god, vals g’voel v’n mag,
v’n G’wete b’roof, onkund’-ontkenn’nd, sjatansprooi,
gun Veritas g’n g’leentheid, verifieerbaar t’ontdooi,
gat aaire aan, in jaagtog na stuiw’r, sonn’r t’trag

Vir neef Jannie

Jan Rap 2013-11-28 Jy moet nou nie laat die ouens jou 'n gat in die kop praat en laat skuldig voel oor iets waarin jy geen deel gehad het nie.

Henn se “sondaars nes ek en jy”

Trienie 2013-11-28 Eerstens wil ek regstel en noem dat daar geen begeerte in my gemoed is om jou te slag nie.

Regskapenheid

CM 2013-11-28 Terwyl omtrent almal glo in hul goedheid, vanwaar die geween en gekners?

beste Pad

Jacobus Faasen 2013-11-28 Millennium Drie Homo Sap-Sap kapp’t nat,
oorlog, Self-d’struksie, in situ’s kwaai b’nard,
uitbuit’r, uitg’buit’ne, albei ewe veel v’rward,
kitssatisfaksie-orgasmeuforie, in hoogst’ rat
Top