Sal jy my like:)

  • 0

ek volg jou

----------Oooo---
-----------(----)---
------------)--/----
------------(_/-
----oooO----
----(---)----
-----\_)-
------\_)-
----------Oooo---
-----------(----)---
------------)--/----
------------(_/-
----oooO----
----(---)----
-----\_)-
------\_)-

in die sand en ek
?
want daar loop ‘n

(\_/)
(o.o)
(><)

agter jou aan en hy bring vir jou iets
iets wat ek hoop jy van sal hou

                   
         *@@*
    @@@@
@@@@@@
   @@@@
       \\\!!///
        \\!!//
         \!/
          v

dan klim jy in my

            /”””””””””””\    
  /”””””””””””””””””””””””\
     \_(@)______(@)_/

en ons ry deur die rooi

      ?

na ‘n beter wêreld
waar jy my leer ><(((•> vang uit jou ? oseaan
my stratosfeer hunker na jou mooi atmosfeer
ek wil jou osoonlaag vryf deur wifi
ek wil jou (o)(o) buite konteks sien met 3D-brille                                                 
as ek dit kan doen sal jy my dan 

…../)
…..’/
---‘(_____
……….((___)
….._((______)
…….-‘((___)
--.___((__)

 

indien wel vat aan my hiperteks -------------?  kliek hier

 

 


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top