stippels

  • 0

ons raak mekaar nog net-net aan
soms
deur begenadiging
van facebook outlook en skype
glip “ek” en “jy”
deur vingerpunte
dansend op toetse muisknoppies

skerm ons
en netwerk ons
vind ons óns
avatars digimodern
uitgestip
die raarste mosaïek

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top