1977

  • 0

Ek wil ’n ander lewe hê,
een wat meer soos ’n
Instagram lyk: in voller
kleur, meer vierkantig,
geredigeer, geraam,
onmiddellik en eenvoudig.
Ek wil ’n lewe hê sonder ’n
vóór en ’n ná. Ek soek net vir
jou en hierdie aangedikte nou.
Hoe lank kan jy daai pose hou?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top