
Die aand toe ek my eks
sien maar maak of ek
hom nie sien nie en besef
dit was altyd alles leeg en
hy is nie eintlik só mooi nie
neem ek graffiti in ’n donker
steeg af wat sê “WAKE UP
TO THE SUN.” Sommer so,
sonder ’n flash.
0
Die aand toe ek my eks
sien maar maak of ek
hom nie sien nie en besef
dit was altyd alles leeg en
hy is nie eintlik só mooi nie
neem ek graffiti in ’n donker
steeg af wat sê “WAKE UP
TO THE SUN.” Sommer so,
sonder ’n flash.
0