Pasgelaai
Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."
2013-11-13"Skryf bly vir my maar skryf. Ek skryf nie maklik nie, wat ek ook al skryf. Dis ’n gesukkel – selfs met die eenvoudigste ou storietjie sukkel ek."
RQTN: Simplicity with French flair
2013-11-12 “You probably haven’t heard of RQTN. The name is far from ubiquitous in South African musical circles. However, this regional anonymity is not due to a lack of talent. Far from it. It’s a matter of proximity. The one-man musical project hails from France, some 9 000 km away.”Gerald Clark se Follow the River: buite die blues-boks
2013-11-12 Met hierdie album wil Gerald jou nie op sy perd saal en op 'n lekker stowwerige ride vat nie.Die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe vir die waardebepaling van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse
2013-11-12 "Dié ondersoek het gelei tot die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe aan die hand waarvan onderwysers die waarde van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse kan bepaal."
p’r definisie
2013-11-12 as “ras”-’n-“klas” nie pre-g’boorte v’rgaan’t,as NDR-konstruksie ooit legitiem b’staan’t,
sou Mens mos Self obs’rveer, wie flous wie,
wie smous m’t fiksie, pseudo-kwasi-illusie
Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek
2013-11-12 Onlangs het Praag ‘n beroep op Afrikaners gedoen om Naspers-koerante te boikot.
Uitnemendheid
2013-11-12 Die mens het vir hom so ‘n onaangename omgewing geskep, dat enige liegstorie met oorgawe aangegryp word, want dit klink baie beter as die ware verhaal.Openingsrede by die bekendstelling van 'n vertaling van Dante se Inferno in Afrikaans
2013-11-12 “Ek wil aan die hand doen dat die waardige kunstenaar, onder inspirasie van die Muse, in die daarstel van sy of haar kunswerk, na die ideale weergawe (van die werklikheid) streef. En as hy of sy die ideale weergawe tref, is daar ‘n resonansie met alle sensitiewe waarnemers oor die wêreld en oor die eeue; dit eggo as’t ware deur die kosmos.”Black Cat Bones: "Ons doen wat ons kan so hard as wat ons kan ..."
2013-11-12 "In die States perform ouens nie as daar nie showers en catering en f***en blomme backstage is nie, maar jy kan dit nie verwag van Tannie Miem se Bistro in Aliwal-Noord nie! Jy sit in Afrika, baby, and this ain’t no place for sissies."Briewe uit die Tankwa deur Leti Kleyn en Dawid Slinger
2013-11-12 “Briewe uit die Tankwa is ‘n sieraad én ‘n lekkerleesboek. Dit bevat ook ‘n gids vir diegene wat meer oor die Tankwa-Karoo wil lees, gaan kyk en oorbly.”The War at Home: An interview with Bill Nasson
2013-11-12 "Some (black people) were loyal and trusted servants of Boer families, others were participants in the running of the camp system. You could say that there were divided loyalties. Or, that for some there were no loyalties – they were just doing their best to get through the war."
2013 ACT Lifetime Achievement Awards: Winner profiles
2013-11-12 “The Arts & Culture Trust named author Elsa Joubert as the 2013 winner of the ACT Lifetime Achievement Award for Literature, sponsored by Media24 Books, in Johannesburg today.”Richard Pryor talks Table Mountain Blues Summit
2013-11-12 "I'll look at him for a while, take a deep breath, and then tell him in a very confident, non-flippant voice: 'It's Three Chords and the Truth'."Audi alteram partem (en die storie van 'n laerskoolkind)
2013-11-12 “Die appèlregter was tevrede dat die hoof nie behoorlik opgetree het deur vir Jan van der Merwe uit die skool te skors sonder om sy kant van die saak te hoor nie. Die hoof het dus nie die audi alteram partem-reël toegepas wat sê "Hoor eers die ander kant van die saak voordat jy optree” nie.”Vrymesselary voor die aanvang van die Suid-Afrikaanse Oorlog
2013-11-12 "Die eerste politieke turbulensie wat die Vrymesselary in Suid-Afrika belewe het, was ten tye van die Groot Trek (1835–1838). Verskeie Voortrekkers was aktiewe Vrymesselaars, van wie Piet Retief die bekendste was."Verbetering van die voorspellingsakkuraatheid van regressiemodelle met minimale aannames
2013-11-11"In hierdie artikel word ’n regressiemodel wat op minimale aannames gebaseer is, bestudeer en uitgebrei in ’n poging om voorspellingsakkuraatheid te verbeter."
Om te “preek met die pen” as vorm van die Kartuisertradisie van praedicare manibus (“preek met die hande”) in die lig van Gereformeerde wantroue jeens kontemplatiewe spiritualiteit
2013-11-11 "Hierdie artikel neem as vertrekpunt die groeiende belangstelling in mistieke of kontemplatiewe spiritualiteit ten spyte van eeue van Gereformeerde wantroue jeens hierdie soort spiritualiteit."
Notas oor leesonderrig
2013-11-11Hier is ’n handige gids oor die fases van lees, die verband tussen lees en leer en voorstelle vir leesstrategieë vir die begrip, waardering en evaluering van verskillende soorte tekste.
