kom ek neem jou op ‘n reis
ek wil jou die internet wys
maak nie saak waar in ons land
jy informasie het in jou hand
webtuistes, facebook en e-pos
dit sal jou absoluut niks kos
soos pype deur ‘n ysterlong
surf die web saam kuberklong
1..2..3..4..
as jy reg is kliek net hier

