Pasgelaai
Slange in 'n doringboom
2013-10-22 Op die meegaande foto kan gesien word daar hang 'n slang - 'n kleinerige een - in die boom. 'n Laksman-voëltjie bring dit hier aan en steek hulle vas aan 'n doring.Martin Bossenbroek se De Boerenoorlog wen die Libris-geskiedenisprys
2013-10-22 "Martin Bossenbroek het op 20 Oktober die Libris-geskiedenisprys vir sy boek De Boerenoorlog gewen. Die paneel van beoordelaars het die boek beskryf as 'origineel, meeslepend en uitmuntend geschreven'."Onrustige dromen
2013-10-22 “De geheimzinnigheid en naar mijn oordeel ook de sleutel van het boek ligt in de dromen. Herhaaldelijk spreekt de verteller over dromen.”Lokprent: Klimtol deur Etienne van Heerden
2013-10-22 Kyk na die lokprent van Etienne van Heerden se jongste roman.The Historical Karoo deur Chris Schoeman – 'n Onderhoud
2013-10-22 The Historical Karoo het by Random House Struik verskyn. Hierdie pragtige koffietafelboek sal 'n genot wees vir enigeen wat al ooit deur die Karoo gereis het. Die skrywer, Chris Schoeman, vertel vir Naomi Meyer hoe die boek tot stand gekom het.Koos Kombuis se i-Tjieng: “So diep soos Dickens maar so vars en onskuldig soos Liewe Heksie”.
2013-10-22 Deborah Steinmair is in gesprek met Koos Kombuis oor sy jongste boek, i-Tjieng.Boekbekendstelling in Stellenbosch: Klimtol
2013-10-22 Tafelberg, Protea Boekwinkel en LitNet nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden op 30 Oktober 2013 by De Oewer, Stellenbosch.Die stand van die Suid-Afrikaanse media
2013-10-22 "Hierdie artikel poog om ’n blik te gee op die Suid-Afrikaanse media en hul verhouding tot die samelewing. Die fokus is die huidige stand van die media, maar daar word ook na sleutelverwikkelinge in die eerste twintig jaar van demokrasie verwys ten einde ’n raamwerk vir onlangse gebeure te verskaf."Afrikaans en die media op pad na 2020
2013-10-22 Waldimar Pelser was een van die sprekers by die simposium wat die Afrikaanse Taalraad op Vrydag 18 Oktober by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied het. LitNet plaas sy bydrae oor Afrikaans en die media op pad na 2020.
pseudo-kwasi-etici
2013-10-21 al v’r eeue, lat Mens so re G’wete-herwinn’ng huiw’r,Self-g’objektiveerd, kragt’loos, in stormwind warr’l,
Millennium Drie Krisis lat Mens angsb’vang’ skarr’l,
selfs Self Self v’n g’wet’nloosheid t’probeer suiw’r
Nog een en ander oor Prof Jansen se toespraak
2013-10-21 In sy toespraak voer prof Jansen, onder andere, aan dat swart studente 'n sterk vermoede het dat Afrikaanssprekendes bevoordeel word – beter as hulle toegang tot eksamengerigte kennis kry – omdat die lektor ook Afrikaanssprekend is.
The Untold and Played-down History of the Catholic Church
2013-10-21 Die twee gesigte van die "Heilige Katolieke Kerk" is nie ’n vreemde begrip vir belese mense nie.
Vir diegene wat kan en wil
2013-10-21 Dit is nie meer nodig om in onkunde te versmoor nie. As iemand iets wil weet, kan hy.
Twee skenarios vir Dirk Rigter-hulle
2013-10-21 Die een is ons pa's, ooms, oupa's, oupagrootjies en hulle vrouens was gevoelloos; hulle het 'n bose beleid kondoneer wat swartes onderduk en uitgebuit het óf, net so erg, hulle was te dom om te besef wat aan die gang was.
If you can't beat 'em, join 'em ...
2013-10-21 John Foxe was ’n Middeleeuse historikus wat gespesialiseer het in martirologie, oftewel hy het gespesialiseer in die martelaarsgeskiedenis van die vroeë Christelike kerk.
Die Derde Wêreld Oorlog: 'n Meesterplan
2013-10-21 Die VSA funksioneer nie langer volgens internasionale wette, standaarde of konvensies nie, steur hom nie aan wêreldopinie nie maar is ’n wet tot homself.
