Francois Williams2013-10-17Gister was daar 'n 7.2 skudding in Carmen, op Bohol eiland in die Filippyne. Ek was pas vir langer as 2 maande daar, gelukkig 3 weke terug geskuif.
Pieter Redelinghuys2013-10-17Wat ek persoonlik onrusbarend vind van hierdie verhaal is dat die veiligheid en heil van die mensdom nie eers aan ‘n christen toevertrou kan word nie, nog minder aan ‘n "born-again" variant nie.
SêNet-briefskrywer2013-10-17Die nou reeds holruggeryde kommentaar oor Prof Jansen se uitlatings ten opsigte van Engels as moedertaalonderrig laat my wonder oor die mens se beskouing van ons doel op aarde.
Pieter Redelinghuys2013-10-17Obama het die oorlog in Irak laat voortgaan, en selfs die aantal soldate daar grootliks vermeerder, alles in teenstelling van sy verkiesings beloftes om ‘n spoedige einde aan die oorlog te bring.
Jaomi Zeeman2013-10-17"Ek het biesmelk en suurmelk leer ken. Ek het geweet waar die botterspaan gebêre word. Ek het geweet waar om die kaasdoek te kry."
Riette Rust2013-10-17Riette Rust vergelyk en resenseer twee boeke - in albei hartverskeurende verhale staan die ma-figuur sentraal: Pastoor en Die hart van ’n ma.
Henry Cloete2013-10-16"Ek weet nie of dit ooit uitgewoed sal word nie. Dit is deel van my soos dit is om asem te haal en om musiek te maak. So, die lyne raak party keer nogal vaag, want die lirieke is persoonlik en dit is wie ek is."
Gustaf Pienaar2013-10-16Dit het gelyk na 'n bankgewaarborgde tjek, maar die dokter was nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie en hy het die plaaslike tak van daardie bank geskakel om te bevestig dat die tjek in orde was.
JB Roux2013-10-16“Marzanne Leroux-van der Boon ... is al lank met ons. As ’n ywerige Afrikaanse leser nie reeds as jeugdige met haar boeke kennis gemaak het nie ... sou hy of sy wel later met een van haar gevoelvolle romans vir volwasse lesers kennis gemaak het.”
Maretha Maartens2013-10-16"Die herlees van Nie van hoorsê nie, Here het aan my weer dieselfde spirituele ervaring gebied as destyds by die eerste kennismaking daarmee, wat dit 'n plek tussen die 'klassieke boeke in my lewe' laat verdien."