Sophia Kapp, Naomi Meyer2013-10-01"Die feit dat romantiese fiksie ontvlugting is, beteken nie dat 'n mens nie sosiale probleme daarin kan aanraak nie. Die goedvoel-ding is meer kompleks as wat die meeste mense besef: jy kan jou leser regtig optel net as jy haar eers die donker kant gewys het."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.
Johan Lötz2013-10-01In hierdie vonnisbespreking word die verskeie moontlikhede om ’n komparant (aktevervaardiger) of aktekantoor se registrasiefoute reg te stel, onder die loep geneem.
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
Gustaf Pienaar2013-10-01"'n Argitek het vir sy kliënt, 'n welvarende sakeman, 'n woonstelgebou ontwerp wat die kliënt van plan was om op sy tuisdorp op te rig. Die argitek se rekening vir die sketsplanne en werkstekeninge het ietsie meer as R19 000 beloop."