Nuwe Stories 2: Foto's van die boekbekendstelling

  • 0

Titel: Nuwe Stories 2
Samestellers:
Leti Kleyn en Suzette Kotzé-Myburgh
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780799360318

Koop Nuwe Stories 2 by Kalahari.com.

Nuwe Stories 2, saamgestel deur Leti Kleyn en Suzette Kotzé-Myburgh, het pas by Human & Rousseau verskyn.

Die bundel bestaan uit twintig kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd. Die stories bied dikwels ’n verrassende en uiteenlopende nuwe blik op ’n wye verskeidenheid onderwerpe.

Die skrywers is Solette Stander, Brian Fredericks, Willem Breyl, Tanya van Buuren, Talita van Graan, Elani Venter, Inge Lategan, Marteni Burger, Elmien de Klerk, Dalena Theron, Carla Kargaard, Frederick J Botha, Madré Marais, Wentzel Lombard, Niel Koekemoer, Christina van Deventer en Elmarie Rossouw. Talita van Graan is as wenner aangewys terwyl Solette Stander en Marteni Burger as naaswenners bekroon is.

Die boekbekendstelling van Nuwe Stories 2 het op 28 November by Rocca in Kaapstad plaasgevind. Jong skrywers wat die kortlys van Human & Rousseau se kortverhaalkompetisie gehaal het, is beloon met ’n gesellige geleentheid om die merk wat hulle as skrywers maak, te erken.

 

Nuwe talent: die handtekeninge van die samestellers en skrywers

 

 

 

 

 

 

 

 

Abraham H de Vries saam met die naaswenners, Solette Stander (links) en Marteni Burger.

 

 

 

Garlin January en Brian Fredericks

 

 

 

 

Elmarie Rossouw en Carla Kargaard

 

Suzette Kotzé-Myburgh en Willem Breyl

 

 

Tanya van Buuren en Inge Lategan

 

 

 

 

Zaria van Jaarsveld en Dalena Theron

 

 

Bibi Slippers, Naomi Meyer, Leti Kleyn en Franci Vosloo

 

 

 

Madré Marais en Frederick J Botha

 

 

 

Tanya van Buuren

 

 

 

Marlies Haupt en Bibi Burger

 

 

 

Susan Gaigher en Niel Koekemoer

 

 

Werner Joubert en Fanie Naudé

 

 

Lees wenke deur kortverhaalskrywers.
Kyk wie die finaliste was.
Foto's van die finaliste se skryfstasies.
Hier is die kortlys.
Lees die keurverslae en ook die tweede weergawes van die verhale voordat dit gepubliseer is hier.

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top