Boekbekendstelling: Die Oorlog kom Huis toe

  • 0

Protea Bookshop in Rondebosch and Tafelberg Publishers would like to invite you to a launch of the book The War at Home: Women and Families in the Anglo-Boer War at our shop, where editors Bill Nasson and Albert Grundlingh will be discussing the book with contributor Elizabeth van Heyningen.

Protea Boekwinkel in Rondebosch en Tafelberg Uitgewers wil u graag nooi na ‘n bekendstelling van die boek Die Oorlog kom Huis toe: Vroue en Gesinne in die Anglo-Boereoorlog by welke geleentheid die redakteurs Albert Grundlingh en Bill Nasson die boek sal bespreek met medewerker Elizabeth van Heyningen.

Date & Time/Datum & Tyd: Saturday, 7 December, at 11am/Saterdag, 7 Desember, om 11vm. 
Venue/Plek: Protea Bookshop, Shop 29 Rondebosch on Main Centre, 51-81 Main Road, Rondebosch.

Protea Boekwinkel, Winkel 29 Rondebosch on Main sentrum, Mainweg 51-81, Rondebosch.

 RSVP to capetown@proteaboekhuis.co.za or to 021 685 9296
RSVP na capetown@proteaboekhuis.co.za of na 021 685 9296. 

Wine kindly sponsored be Leopard’s Leap.
Wyn goedgunstelik geborg deur Leopard’s Leap.

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top