Pasgelaai

’n Wêreldoorsig van kliniese regsopleiding: Sentraal-Asië, die Midde-Ooste, Oos- en Suidoos-Asië, asook Suid-Asië

Riette du Plessis LitNet Akademies (Regte) 2025-10-28

"Kliniese regsopleiding is buigsaam ten opsigte van studente se leeruitkomste en dienslewering. Alhoewel lewende-kliënt-regsklinieke in baie lande die fokus is, word dit ook aangevul deur intern- en eksternskappe, skynhowe, simulasies en Street Law-programme, wat veral prominent regoor Asië is. Ander vorme van openbare regsopleiding kom ook voor."

Vredemaker deur Reggie Peace: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2025-10-27

"Om dit uit die ghetto, of uit poverty, te 'maak' is miljoene mense se droom, en Peace het dit met onderskeidings gemaak."

Wen met ’n vertelling oor jou troue!

LitNet Leefstyl 2025-10-27

LitNet wil graag interessante, mooi, snaakse of selfs hartseer stories hoor oor julle troues. Wat was spesiaal aan julle geleentheid? Daar is ’n prys van R2 000 te wen vir die beste vertelling.

Persverklaring: Die Klerksdorp Boekefees kondig die Sandy Schoeman-kortverhaalprys aan

LitNet Boeke en skrywers 2025-10-27

Op Saterdag 25 Oktober 2025 het die organiseerders van die Klerksdorp Boekefees ’n nuwe kortverhaalkompetisie met ’n prysgeld van R2 500 aangekondig.

’n Dag vol hoop en liefde

Hermione le Roux-Ellis Menings 2025-10-27

"'Gaan jy iets vir LitNet skryf oor die troue?' 'Nee. Waarom?' 'Want jou ouers ondersteun jou onvoorwaardelik?'"

Short.Sharp.Stories anthology, Power: interview with Lynn Joffe, author of "Homecoming"

Joanne Hichens, Lynn Joffe Books and writers 2025-10-27

"It did start as memoir, as many of my stories do. A draft of this was written as and when it happened. But a life story does not always a good short story make. I had this in my trunk for years, and when the opportunity to submit it for Power came around, I wove in the power cuts so that it had a literal symbol, and then realised I’d thematicised the voyage from disempowerment to empowerment of the women in the story."

Community, the cosmos and communion – Purple Mountain Heritage Day Festival shines in Porterville

Aldo Brincat, Carl Collison Lifestyle and entertainment 2025-10-25

"The rural Western Cape town of Porterville came alive on 23 and 24 September with the second iteration of the Purple Mountain Heritage Day Festival, a free, 36-hour celebration of heritage through art, poetry, storytelling, traditional food, music, photography and astronomy."

Persverklaring: Kunstekaap laat Riversdal gons met die kunste en opvoedkunde!

LitNet Leefstyl 2025-10-24

Elke jaar word ’n nuwe dorp gekies waar lokale soos ’n skool of gemeenskapsaal omskep word in ’n ten volle toegeruste teater.

Briewe van heldinne is ’n skitterende vertaling deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

Cas Vos Lesersindrukke 2025-10-24

"WJ Henderson se vertaling van Ovidius se Heroïdes is soos vars, murmelende water in ’n stroom. Dit laaf die oë, denke en hart van die leser."

If it’s Tuesday by Tony Peake: a review

David Willers Books and writers 2025-10-24

"The weeklong journey the characters undertake provides a marvellous readymade itinerary for anyone wishing to follow the tour – although personally I think you’d need two weeks, not one!"

Mark Beale: die "Weasel" met die hart van goud

Michael Green (pseudoniem: RR Ryger) Leefstyl 2025-10-24

"Met stoei is hy nog lank nie klaar nie. Hy stoei nou wel nie meer nie, maar as promotor is hy baie aktief en bied hy nie net toernooie plaaslik aan nie, maar ook in Afrika-lande en in Indië."

LitNet: Jou gewigtige besluit

LitNet Nuusbrief 2025-10-24

LitNet: Jou gewigtige besluit

Agterstories: Die bababoete: gelykheid het sy prys

Johan Fourie Rubrieke 2025-10-23

"Ek noem dit sommer die bababoete – die ekonomiese prys van ouerskap."

Afrikaans virrie volgende generasie – Taalpodium vannie Afrikaanse Taalraad (September 2025)

Tasneem Daniels Leefstyl 2025-10-23

"Waa Afrikaans betrokke is, is succession die mees belangrike topic, en al is geskiedenis vannie taal oek hoe belangrik, ôs moettie confused raak en nou net oorie verlede debate’ie sonner om ’n futuristic point of view te maintain. Nie ammal wat stêk oo Afrikaans voel, is trained om solutions virrie toekoms te initiate nie, om ’n futurist te wies – daai sê ek met ’n see ha’t, want dis crucial dat ôs vorentoe met solutions beweeg."

Die juiste betekenis

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2025-10-23

"Hoe sê mens hierdie dinge in enige ander taal in min of meer dieselfde aantal woorde, en met behoud van metrum en gevoelslading? Nugter alleen weet."

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Denis Hirson Books and writers 2025-10-23

"Breyten Breytenbach is of virtually unparalleled stature in South Africa’s contemporary Afrikaans-language literary landscape."

Bye-bye and thanks to AI

Chris Marais LitNet-skrywersberaad 2025-10-23

"The next morning, there was a little AI niggle in my brain. What if? Could it be? Was it time to pack up and go teach English to little children in South Korea?"

Die Lasarus-effek: Emily Hobhouse

Jannie Pretorius Visueel 2025-10-23

"’n Mens hoef min oor Emily Hobhouse te sê, want sy is bekend genoeg. Die bygaande foto, waarvan die swart-en-wit weergawe in haar Boer War Letters gepubliseer is, is só fantasties deur Gemini getransformeer dat dit byna sonder enige bykomende inligting geplaas kon word."

Pareltjes uit Amsterdam: Erwin Olaf se uitstalling in die Stedelijk Museum

Johan Allers Leefstyl 2025-10-23

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy die Stedelijk Museum waar die Amsterdamse fotograaf en kunstenaar Erwin Olaf se uitstalling tans vertoon word.

An exploratory study of code-switching patterns in the utterances of preschool Afrikaans-Dutch children

Monique Rabé, Nina Brink Academic research 2025-10-23

"The study takes as its starting point the characteristics of congruent lexicalisation and the specific dynamics of code-switching between closely related languages to explore and describe the code-switching patterns found in the utterances of preschool Afrikaans–Dutch children during the BFLA process."

Top