’n Nuwejaarsgeskenk aan LitNet se lesers: Pieter-Dirk Uys se eenmanvertonings

  • 0

Picture: http://pdu.co.za/OneManShows.html

Hier is ’n Nuwejaarsgeskenk vir alle LitNet-lesers.

Klik hier om vier gratis toneelstukke af te laai en te lees. 

Hierdie vier eenmanvertonings ("one man shows") sal jou aan vroeëre tye herinner, jou laat wonder en jou hoop gee. Ons is hier, ten spyte van alles!

Geniet die nuwe jaar! Soos Evita Bezuidenhout sê: "Ons het nie ’n kristalbal nodig om te voorspel wat in 2026 voorlê nie. 'Die toekoms van Suid-Afrika is beslis: dis net die verlede wat onvoorspelbaar bly!'"

Beste wense uit Darling, Pieter-Dirk Uys

Also read:

Press release: One man shows: The Mbeki HIV Renaissance – the third volume is now available

A Christmas present to all LitNet readers ...

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top