Pasgelaai
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: "Reaching readers", oor outeurs en skrywers – en die pad vorentoe
2025-10-20"’n Woord wat meer as een keer genoem is, was authenticity. Hoe uniek en oorspronklik is jy en jou werk? Én jou bemarking? Die publiek kom gou agter as jy nie opreg is in jou aanbieding nie en dit beteken jy moet weet wie jy is (jou persona) en wat jy doen (jou produk)."
Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, kwartaal 3 en 4
2025-10-20Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort Natuurwetenskappe-eksamen? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Rouxlyn Botha af en begin sommer nou al voorberei. Binnekort is jy die skerpste potlood in die potloodhouer!
Press release: Local PEN centres implore the Minister of Sport, Arts and Culture to support and engage with arts festivals
2025-10-17"As associations representing writers who contribute to and are dependent on the arts and culture eco-system that these festivals serve, we see the arbitrary and sudden withdrawal of government support as damaging and ill advised."
Toyota Stellenbosch Woordfees: Waar staan ons in die hof? – ’n regstelsel in tweespalt
2025-10-17"Maar dit laat weer eens die vraag ontstaan: Wanneer is pragmatisme geregverdig en wanneer word dit ’n verskoning vir ongelykheid?"
Revisiting Orpheus McAdoo: Paula Fourie interviews David Kramer
2025-10-17"The moment it starts feeling like a lecture, you’ve lost the audience. The key is to create compelling characters who want something and who drive the story forward. If the drama is truthful and the characters are engaging, the history or the message comes through naturally."
Die naweek het vele Woordfees-aanbiedinge
2025-10-17"Dis naweek en daar is geen beter plek om jou siel te kom voed as by die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees nie. Die fees duur tot Sondag en daar is tot laataand vermaak, boekbesprekings, toneel, dans, kuns en klassieke musiek."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Moordballades: en ander minder vrolike verse uit die Groot Vreseboek deur Chris du Plessis – ’n resensie
2025-10-17"Om hierdie verse op so ’n manier te laat herlewe is ’n totale punk-pothou en maak ons armes ryker."
Sal Unite for Change kan saamwerk?
2025-10-16Unite for Change is ’n nuwe politieke party nadat Good, Rise Mzansi en Build One South Africa (Bosa) besluit het om saam te werk. Tans het die drie partye gesamentlik ongeveer 1% van die kieserstem. Freek Robinson vra vir Theo Venter of die nuwe groep se leiers sal kan saamwerk en dalk selfs hulle steun sal kan laat styg.
Toyota Stellenbosch Woordfees: NGV en die toekoms van private mediese sorg
2025-10-16"In ’n diskoersgesprek aangebied deur Netwerk24 het politieke ontleder Theo Venter, joernalis Fienie Grobler en Mediclinic se uitvoerende hoof Braam Jonker die NGV ontleed met ’n eerlikheid wat selde in parlementêre komitees gehoor word. Die NGV bly ’n voortdurende bron van spanning binne die koalisie in die regering van nasionale eenheid (RNE). Terwyl dit belowe om universele gesondheidsorg te bring, dreig dit om die private sektor te ontwrig. Die vraag is of die NGV die regte voorskrif vir die RNE se langtermyn oorlewing is, of eerder ’n pil wat moeilik is om te sluk? En waar laat dit mediese skemas, versekering en hul bekommerde lede in die tussentyd?"
Nuut by Tafelberg: Die drie weduwees deur Irma Venter
2025-10-16Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet met die hulp van sy drie eksvroue na ’n stokou onopgeloste saak kyk.
Nuut by Queillerie: Sarah plus een deur Kristel Loots
2025-10-16Sarah het geen begeerte om met grasie oud te word nie. Sy dra onpaar oorbelle, ’n groot sonbril en haar hare is bloedrooi gekleur. Wat sy wel nie op haar ouderdom verwag het nie, is om na haar 55ste martriekreünie genooi te word.
Nuut by Lapa: Aksieheld Austin: Redding op die rooi planeet deur Fanie Viljoen
2025-10-16Teen die agtergrond van ’n Marsagtige landskap is hierdie avontuur vol spanning, aksie en onverwagte kinkels. Sal Ewald sy titel as die ware Aksieheld Austin behou, of sal hy deur sy mededingers oorskadu word?
Nuut by Lapa: ’n Jaar in my lewe deur Louis Pretorius
2025-10-16’n Valentynssokkie en ’n wolkbreuk. ’n Rekenaarspeletjie en ’n oomblik in die fliek. ’n Laataandgesprek met Eurythmics se "Sweet dreams" wat speel. ’n Vonk.
Nuut by Queillerie: Eleksie op Erdvark deur Rudie van Rensburg
2025-10-16Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in ’n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan.
A review and rethinking of Joseph and the amazing technicolour dreamcoat
2025-10-16"It is always evident when directors have properly supported their cast in realising and portraying fully formed characters. This production is one in which it shows."
Die storie van ’n storie: van roman tot draaiboek
2025-10-16"Die verhaal is uitgeknip vir ’n film: Dis ’n buitengewone avontuur; dis ’n liefdesverhaal; dit klop met die gees van ons tyd van klimaatskrisis; dit het emosionele en intellektuele diepte, en sterk visuele trefkrag."
Dinkskrum: Gedagtes oor skrywers se voedingswaarde vir die siel
2025-10-16"Skrywers voed hul eie siele deur ervarings soos lees, navorsing, luister en verbinding met die natuur, wat hulle van die roumateriaal vir hul skryfwerk voorsien. Hulle voed ook hul siele deur die skryfwerk self, en gebruik dit as ’n manier om emosies te verwerk, van trauma te genees en met hul intuïsie te skakel."
Klein konings deur Theo Kemp "’n leeservaring uit die boonste rak"
2025-10-16"Kemp druk sy vinger in vele wonde. Die roman is ’n studie oor skuld. Hy laat die hoofkarakters se geskiedenis oopval soos die land s’n. ’n Land waar een se erfenis die ander se letsel is. Niks is eenvoudig nie. Antwoorde is daar nie. Dis die karakters wat jou bybly."
Wanneer die krieke stil word: ’n onderhoud met Petro Kotze-Odendaal
2025-10-16"Dit is ’n ware lewensverhaal oor om die wedstryd van die lewe met ’n laat wegspring te begin, weens ’n alkoholispa en ’n gebroke ma."
