Pasgelaai

Persverklaring: Tuin van Digters 2025

LitNet Boeke en skrywers 2025-06-30

Waarheen (en hoe) loop die pad vir oud en jonk, ook gevestigde en nuwe digters ná Breyten Breytenbach se heengaan op 24 November 2024 in Parys, Frankryk? Dit is die fokus van vanjaar se Tuin van Digters-poësiefees – met die tema wanatoe – wat op Vrydag 12 en Saterdag 13 September 2025 by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind.

Uitnodiging: Kom vier die lewe van C Johan Bakkes

LitNet Boeke en skrywers 2025-06-30

Vrydag 4 Julie 2025 om 16:00. Deel gerus die uitnodiging, maar RSVP asseblief. Klik vir die nodige inligting.

Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Athol Williams, author of "The ring around Saturn"

Lynn Joffe, Athol Williams Books and writers 2025-06-30

"The world often doesn’t make sense to any thinking person, so taking flight to imaginary worlds can offer comfort – here, often the world does make sense. Magic realism can be a form of sense-making of the world around us, a need that seems to be escalating."

Elders gesien: Baie spin, so min substansie

Francois Bekker Elders gesien 2025-06-30

"’n Week wat die DA graag sal wil vergeet."

Zärtlich, göttlich, geschlüpft: Intimacy and angst in La Ronde at the Baxter – a review

Paul Kammies Lifestyle and entertainment 2025-06-30

"I’ve been thinking a lot about tenderness lately. Is tenderness more than just kindness and gentleness? When does tenderness transform into succulence, transform into discomfort?"

Elders gesien: Agter die oorlogsteater se gordyn

Albert du Plessis Elders gesien 2025-06-30

"Vir Netanyahu en sy kultus is daar nog twee opsies oor."

’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)

Theo Venter Menings 2025-06-30

"Ongelukkig sal ons meer van hierdie teenstrydige besluite kry soos ons nader aan die ANC se leierskapstryd in 2027 kom as gevolg van faksies in die ANC en sterk weerstand teen die DA se rol in die RNE."

Uitnodiging: FilosofieKafee – Oorlog in ’n tegnologiese era

LitNet Menings 2025-06-30

Alle belangstellendes word uitgenooi na die FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 4 Julie in Wellington. Pieter Duvenage is die spreker, met Mariana Kruger as medereder.

Tribuo Conference 2025: an interview with Joseph Gaylard

Naomi Meyer, Joseph Gaylard Lifestyle and entertainment 2025-06-27

"There is a need to dispel myths about artists being unable to support themselves, but also for industry bodies such as Tribuo to push strategic interventions that speak to this fundamental challenge of precarity. And for us not to fall into the trap of thinking that artists must all now become businesspeople in order to solve this issue, noting that while some artists are highly successful entrepreneurs, others have talents that are more limited or focused on their core craft as artists."

Reign of ruin: Oscar Mabuyane and the Eastern Cape’s lost decade

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2025-06-27

"This is no sudden collapse. It is a pattern that has been years in the making ..."

VVA se Boektrommelprojek bring leesvreugde na Stellenbosch se laerskole

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2025-06-27

"Die VVA glo dat lees aangeleerde gedrag is wat deur die voorbeeld van volwassenes gevorm word. 'Net soos ’n atleet moet oefen om te presteer, moet kinders gereeld lees om goeie lesers te word,' voeg Van der Merwe by. Deur boeke en storievoorlesing bevorder die VVA nie net geletterdheid nie, maar ook waardes en verbeelding."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Israel se gewelddadige nihilisme – van Gaza tot Iran

Johann Rossouw, Emmanuel Todd Seminare en essays 2025-06-27

"Die behoefte wat die staat Israel (7 miljoen van sy bevolking wat Joods is) het om oorlog te maak teen Iran (bevolking 90 miljoen), is verbasend. As ons egter die hipotese van die nihilisme aanvaar, vind ons ’n element van die verklaring."

LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing

LitNet Nuusbrief 2025-06-27

LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing

Jeugmaand 2025: ’n dialoog met Abdud-Daiyaan Petersen

Tasneem Daniels, Abdud-Daiyaan Petersen Onderhoude 2025-06-27

"Om relevant te bly en die jeug aan te spreek, moet daar ’n verskuiwing gemaak word van net genealogiese belangstelling na ’n breër historiese belangstelling in kultuur, grond, identiteit, dekolonisasie, ensovoorts. Argief-navorsingswerkswinkels word dus deur die forum aangebied om die publiek toe te rus met hierdie breër vaardighede, maar steeds geraam met die genealogiese belangstelling wat enige lid in staat stel om ’n argief, formeel of informeel, gemaklik te betree om na enige tipe geskiedenis te soek."

Vriendskap dikker as bloed

Stefaans Coetzee Fiksiekompetisies 2025-06-26

"Hy staar voor hom uit met dieselfde kyk in sy oë as ter dood veroordeelde gevangenes op pad na die galg. Hy het vrede gemaak dat hy gaan sterf. Vandag. Nou."

Wanneer mens dink

Lina Vogel Fiksiekompetisies 2025-06-26

"Daar word saam gefluit aan die einde en toe sy dit vir ’n derde keer oorspeel, kyk sy afsonderlik na elke gesig voor haar, die definisie van Suid-Afrika se reënboognasie. Verskillende tale, verskillende kulture, elkeen met sy eie agtergrond, maar verenig"

New from Jonathan Ball: The shortest history of Germany by James Hawes

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-06-26

With more than 100 maps and images, this is a fresh, concise and entertaining history which since release has sold over 300 000 copies internationally.

Nuut by Naledi: Wanneer die krieke stil word deur Petro Kotze-Odendaal

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-06-26

Vir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel wanneer jy in die spieël kyk. Is jy jou pa se Prinses? Is jou eerste liefde jou ridder op ’n wit perd? Is jou huwelik in die hemel gemaak?

Nuut by Lapa: Hoe haal ek nou asem? deur Cliffordene Norton

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-06-26

Ek wil teruggaan na twee jaar gelede – toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en ôsim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het.

Nuut by Lapa: Pampoenpit en die Geheime Helde deur Bianca Flanders

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-06-26

Pampoenpit word een oggend wakker van ’n geraas. Toe sy en Toets die kat by die venster uitloer, sien hulle mense wat besig is om rommel te verwyder. Die mans en vroue skitter en blink in hul uniforms, soos ware helde. ’n Pragtige storie wat vir kinders wys dat daar Geheime Helde oral in ons wêreld is, mens moet hulle net soek!

Top