Pasgelaai
Die Lasarus-effek: Tant Miem Fischer (1867–1956)
2025-10-15"Die inskrywings in tant Miem Fischer se welbekende kampdagboek is meestal so skerp soos skeermeslemme, met die gevolg dat ek huiwer om haar sommer te 'Miem'."
Elders gesien: "I’d like to swim in the Afrikaans language"
2025-10-15JM Coetzee: "I am a lighter – a more light-hearted – and a better person in Afrikaans."
Gewildste plasings op LitNet: 8 tot 14 Oktober 2025
2025-10-15Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 8 tot 14 Oktober 2025.
Toorkombuis: Murgpampoentjies, o murgpampoentjies ...
2025-10-15"Ek het nie net ’n heilige respek vir die bestanddele waarmee ek werk nie, maar ook vir die welstand en behoeftes van die mense vir wie ek kook. En murgpampoentjies is goed vir liggaam en siel." Karen Hart deel haar resep vir romerige pasta met murgpampoentjie en basiliekruid.
Super C: ’n onderhoud met Susan Coetzer
2025-10-15Susan Coetzer gesels met Louise Viljoen van Jeffreysbaai: "Ek is nie ’n predikant, onderwyseres of sielkundige nie, en ook nie ’n vreeslike beredeneerde persoon nie. As outeur van Super C wil ek eerder as ’n kreatiewe, onveroordelende omgeevriendin met die lesers probeer bind deur my teleurstellings en oorwinnings met erns (en soms speelsheid) met hulle te deel."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 en binnekort op kykNET: Appels en tee
2025-10-15Appels en tee vertoon binnekort op kykNET. Daar is ook ’n gelyknamige produksie by vanjaar se Toyota Stellenbosch Woordfees waar jy die akteurs kan ontmoet. Lees die onderhoud en gaan koop gou kaartjies!
’n Jaar in my lewe deur Louis Pretorius, ’n resensie
2025-10-14"Beide tieners en volwassenes behoort dié jeugroman te lees. Dit is ’n prysenswaardige jeugroman."
"Oor monnemente gepraat": ’n resensie van Klein konings deur Theo Kemp
2025-10-14"Kemp is nie prekerig nie en dwing geen standpunt op sy leser af nie. Elke leser is in staat om sy of haar eie geleefde ervaring deur middel van een van die vele karakters te beleef."
Toyota Stellenbosch Woordfees: Wie gaan die munisipale septers swaai na 2026?
2025-10-14"Met die munisipale verkiesings van 2026 wat vinnig naderkom, die sewende sulke verkiesing sedert die aanvang van demokrasie in 1994, is die vraag nie meer óf verandering sal kom nie, maar wie dit sal bring. Hierdie sentiment het Dinsdag duidelik na vore gekom tydens ’n lewendige paneelbespreking ('Plaaslike verkiesings: Onderweg na 2029') by die Toyota Stellenbosch Woordfees, deel van Netwerk24 se gespreksreeks. Onder leiding van die ervare politieke joernalis Gert van der Westhuizen het paneellede die ANC se swak rekord op plaaslike vlak ontleed en bespiegel oor die moontlikhede vir opposisiepartye om die vakuum te vul."
Skermgreep: Monster: the Ed Gein story – ’n TV-resensie
2025-10-14"Die kyker betrap hom- of haarself dat hulle die sliertige moordenaar eintlik bewonder."
Persverklaring: Wenner van die 2025 Woordfees-kortverhaalkompetisie bekend
2025-10-14Tarina Jordaan se verhaal "Splitsing" is aangewys as wenner van die hoofprys van R30 000 in die Stellenbosch Woordfees se jaarlikse kortverhaalkompetisie wat vanjaar ’n tiende keer gehou is.
Die Lasarus-effek: Wilhelm Mangold (1877–1922)
2025-10-14"Wilhelm Mangold, van Duitse agtergrond, sluit hom met die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog (Suid-Afrikaanse Oorlog) by die Heidelberg-kommando aan. In sy oorlogsdagboek word gebeure oor 17 maande boeiend en akkuraat aangebied."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2025
2025-10-14Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
J.D. Kestell: Religious beliefs for peace and the continuation of the struggle during the South African War (Anglo-Boer War)
2025-10-14"Dr. John Daniel Kestell is often called Father Kestell because of his special role as a field preacher during the South African War (Anglo-Boer War). He was regarded as the father of the Afrikaner people at that time."
J.D. Kestell: Godsdiensoortuigings vir vrede en die voortsetting van die stryd tydens die Suid-Afrikaanse Oorlog (Anglo-Boereoorlog)
2025-10-14"Dr. J.D. Kestell word dikwels Vader Kestell genoem omdat hy weens sy besonderse rol as veldprediker gedurende die Suid-Afrikaanse Oorlog (Anglo-Boereoorlog) as vader van sy mense, die Afrikaners van daardie tyd, waarna hier as die Afrikanervolk verwys word, beskou is."
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
2025-10-13"My dogtertjie is 11. Sy het die Harry Potter-flieks gekyk en sy is mal daaroor. Sy begin nou van lees hou en wil graag die reeks begin lees. Ek is egter bang die reeks is nog te moeilik vir haar om aan te pak."
Toyota Stellenbosch Woordfees: Sonografie: grepe in roots en blues – ’n Instagram-resensie
2025-10-13"Dit sal ook lieflik wees om Schalk Joubert en Jolyn Phillips weer in die toekoms saam op die verhoog te sien – beide is vlot in improvisasie en veelsydige samewerkings en dit maak dus sin dat hulle soomloos bymekaar inval."
Toyota Stellenbosch Woordfees: Huis van sand
2025-10-13"Wat ek werklik geniet het en wat my bybly, is die primêre storielyn. Die vermenging van digkuns, alledaagse taal en kru taal om die boodskap oor te dra is treffend."
Toyota Stellenbosch Woordfees: The ugly noo noo
2025-10-13"In ’n industrie waar die meeste teater heeltemal te min repetisietyd kry, word ek weer eens herinner hoe belangrik dit is vir ’n toneelstuk om te perkoleer. Daar is net geen plaasvervanger vir tyd nie."
