Nuut by Queillerie: Een keer om die son deur François Bloemhof

  • 0

Dit neem ’n jaar vir die aarde om een keer om die son te wentel. In dié tyd kan geweldig baie gebeur, bitter én soet.

Die aangrypende verhaal van ’n gesin wat op die oog af gelukkig is, maar dan vind ’n tragedie plaas wat tergende vrae tot gevolg het, en alles verander oornag. Menseverhoudinge is kompleks en dié verhaal beeld dit in alle skakerings uit.

Die bekroonde skrywer François Bloemhof het hierdie aangrypende TV-reeks verwerk tot ’n roman wat wyd byval sal vind.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top