TV
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
"Jy is nooit groter as die storie wat jy vertel nie" – Christo Davids oor kunstenaarskap en Spoorloos II: Heksejag
2020-07-14"Stories dwing mens half om te luister na wat iemand te sê het. Vir my is dit belangrik omdat dit kom met ’n groot verantwoordelikheid. Stories kan maak en stories kan breek. Daai besluit lê in die ink van die skrywer."
Nuwe dramareeks begin 14 Julie op kykNET
2020-07-06Spoorloos: Heksejag is kykNET, DStv-kanaal 144, se nuwe drama wat vanaf Dinsdag 14 Julie om 20:00 uitgesaai word.
Fyn skryf aan regsreeks – ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman
2020-06-25"Ek sou sê ek is stadiger en meer berekend as dit by stories kom, waar Albert se kop teen ’n miljoen kilometer per uur werk met duisende idees wat ontplof. So ek anker hom, maar hy gee die hardkoppige Capricorn vlerke om mee te droom en saam kom ons by ons stories uit."
"Om mense te laat lag, is my roeping" – ’n onderhoud met Bennie Fourie
2020-06-19"Ek wens ek kon sê ek was hierdie stout, rebelse kind, maar ek was eintlik maar ’n bietjie van ’n voorbeeldige kantpaadjieseuntjie."
"Ek het nie net geleer hoe om goeie apple cider tydens lockdown te maak nie" – ’n onderhoud met Melt Sieberhagen
2020-06-11"Goeie komedie is snaaks. Dit sê iets. Nie noodwendig met ’n flashing, bright neon sign nie, maar dit sê dit hard."
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
2020-06-08Twee families gaan vanaf 10 Junie 2020 meeding vir die publiek se stemme terwyl hulle vir amper twee maande in kwarantyn gaan moet leef.
Skryf in vir 2020 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse
2020-06-08Boekresensente word genooi om in te skryf vir die 2020 kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee uitnemende resensies in Afrikaans van Afrikaanse boeke bekroon word.
"Ek is eintlik net ’n nerd" – ’n onderhoud met Nina Swart
2020-06-05"Ek onthou hoe dit was om gementor te word deur ervare mense in die bedryf, en nou vra mense vir my vrae asof ek ’n mentor kan wees. Bwaaa! Ek klink soos ’n ou tannie wat verwonderd is oor die feit dat ek nou ’n ou tannie is."
Onderhoud met Leandie du Randt oor Kom ons jol op kykNET
2020-06-03"Die program is belangrik omdat dit die publiek betrek. Almal sit op die oomblik by die huis en niemand kan hul vriende of ander mense sien nie, so op so ’n manier kom ons almal bymekaar en voel dit asof ons saam jol, al sit ons nie in dieselfde kamer nie."
"Toneelspel is vir my soos dagga vir Snoop Dogg" – ’n onderhoud met Beer Adriaanse
2020-05-28"Vir my is humor die enigste lens waardeur die klug van die mensdom sin maak. Die ander lense sal my ’n vroeë dood laat sterf."
kykNET ryg die ATKV-Mediaveertjies in
2020-05-25kykNET het vanjaar met 14 van die 15 toekennings in die KYK-kategorie van die ATKV-Mediaveertjies weggestap.
Filmresensie: The half of it
2020-05-21"Dit plaas suikerstokkieliefde in die tuimeldroër tussen vuil onderklere en gebruikte kondome, en bewys dat ware liefde morsig, wreed, chaoties en moeilik is."
"Bewaar jou siel as jy my in ’n boks probeer sit" – ’n onderhoud met Rolanda Marais
2020-05-21"Ek is beslis nie ’n tomboy nie, en ek hou van ’n bietjie wine en dine ... So ek en Christelle verskil in daai opsig. Ek is wel, nes sy, nie ’n pushover nie, en beslis nie gemaklik met die tradisionele rolle van die man en vrou nie."
"Ek probeer die lewe lig hou" – ’n onderhoud met Cintaine Schutte
2020-05-13"Ek dink Louis Pretorius en Albert Snyman het ’n pragtige storie vertel met diepte, interessante storielyne, fully-fleshed karakters, belangrike kwessies wat aangespreek word, goeie tekste en ’n storie met hart."
Persverklaring: Kameras begin rol op kykNET-sepiestelle
2020-05-08Die TV- en filmindustrie is stadig maar seker besig om in produksie te gaan in hierdie tyd van die wêreldwye COVID-19-pandemie.
A secret love (Netflix) – great story, but below average film
2020-05-06"It represents a certain group of people and a story worth telling, but it does so in a superficial, monotone manner that skims over possible interesting angles. It comes across as a pet project.
"Die onmiddellikheid van die verhoog is soos ’n dwelm" – ’n onderhoud met Nicole Holm
2020-05-06"Een ding lei na ’n volgende ding, so selfs al voel jy daai job betaal te min, of jy wil nie regtig stelle verf nie, dóén dit. Kom op enige manier in die kamer en dan kry jy dalk ’n sitplek by die tafel."
Lockdown: Streaming content, part 2
2020-05-06"Most of us are under lockdown and turning to online entertainment ... So, I thought it would help for me to sift through the jumble by compiling a list of every title that a) I have ever reviewed positively and b) is available online. This is Part II of II."
"We live charmed lives" – ’n onderhoud met Tinarie van Wyk-Loots
2020-04-29"Ek kyk na my visse, hier sit ’n kat by my voete en ek het nou net die hoenders kos gegee. In hierdie oomblik, as ek nou net staan en kyk na alles wat ek het en hoe mooi en rustig en vredevol alles is en hoe bevoorreg ek is om dit so te kan hê, dan voel ek in my hart van harte geweldig gelukkig."
Filmresensie: Griekwastad
2020-04-29"Griekwastad is een van die beter Afrikaanse rolprente wat my, in ’n toenemend bar Afrikaanse filmlandskap, weer laat moed skep."
