TV
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
Barakat, die film: ’n onderhoud met Amy Jephta
2020-10-01"Ek vertel eerstens menslike stories. Ek wil graag glo dat ek in my karakters se menslikheid indelf en dat ek sensitief is vir die nuanses van die regte lewe."
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – fiksiewenner
2020-09-19"Zirk van den Berg se Ek wens, ek wens het die tydloosheid en betowering van ’n moderne sprokie. Enersyds is dit herkenbaar eietyds; andersyds byna argetipies in die verkenning van oervrese en -begeertes."
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – niefiksiewenner
2020-09-19"Carel van der Merwe se Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen is ’n biografie wat geskiedskrywing benader op ’n wyse wat nie dikwels voorkom nie: Daar is die ontluistering naas die verering asook ’n deeglike besinning oor die nalatenskap van ’n generaal en algemeen aanvaarde held uit die Anglo-Boereoorlog met ’n flambojante én skunnige lewe."
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: boekresensente van die jaar en commendatio’s
2020-09-19Hier is die wenners van die boekresensente vir die kategorieë fiksie, niefiksie en langer resensies.
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – Jan Rabie-Rapport-prys
2020-09-19"Met sy eerste twee romans, Skool (2010) en Strafjaart (2019), wys Theo Kemp hoe kragtig faction ingespan kan word om die ingewikkelde Suid-Afrikaanse samelewing beter te probeer verstaan."
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – filmprys
2020-09-19"In ’n era van die 'quick fix' en Twitter-nuus, Insta-influencers en groot gebare staan ’n onpretensieuse storie uit in al sy gewoonheid."
Persverklaring: Kompleks – twee heelalle, vier harte, een siel
2020-09-17Kompleks, die nuwe dramareeks wat op 22 September begin, is eiesoortig. ’n Reeks op vele vlakke met ’n sterk rolverdeling en ’n ewe sterk span agter die skerms.
Meisies wat fluit: ’n onderhoud met die regisseur van die film
2020-09-16"Dit was een van daardie skielike laatnagvrae gewees – wat sou gebeur as ’n paartjie mekaar skielik herontdek wanneer die titel (en druk) van 'huwelik' nie meer ter sprake is nie, en hoe daardie herontdekking beide goed en sleg kan uitwerk."
kykNET Silwerskermfees 2020: Van Parow tot Parowfest, ’n onderhoud
2020-09-15"Nee, ek dink nie ek is cooler as ander mense nie. Ek is wel anders as ander mense. En maybe bietjie rowwer."
Persvrystelling: Ekstra medium – welkom by Bertie se plek!
2020-09-09"Ekstra medium is ’n ligte drama, ’n redelik nuwe genre waar die lig en donker van die lewe mekaar deeglik omarm en dieper temas deur humor sowel as drama ontgin word."
kykNET Silwerskermfees 2020: Leon van Nierop se oorsig
2020-09-04"Hierdie weergawe van die Silwerskermfees bewys: So baie kan met so min gedoen word."
Die broer toer – kom saam op ’n avontuur
2020-09-02Op Donderdag 10 September om 21:00 kan kykers inskakel vir die loodsepisode van Die broer toer op kykNET (DStv-kanaal 144), met Bennie Fourie en sy twee broers.
kykNET-Rapport-boekpryse: 2020-kortlyste is hier!
2020-08-21Die 2020-benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe prosa insluit, is pas bekend gemaak. Die pryse het vanjaar die meeste inskrywings ooit gelok.
Plaashuis – ’n onderhoud met Dian Weys
2020-08-19"Hoe sou jy te werk gaan indien jy gevra word om só ’n toneel skoon te maak? Dit is ook uit respek vir diegene wat werklik op ’n plaas aangeval is dat hierdie kortfilm weier om ’n aanval voor te stel en eerder fokus op wat ná ’n plaasmoord gebeur."
Persvrystelling: kykNET Silwerskermfees – nuwe formaat vir 2020
2020-08-14Die kykNET Silwerskermfees, ’n hoogtepunt op die jaarlikse vermaakkalender, gaan vanjaar ’n nuwe baadjie aantrek en in ’n ander formaat aanlyn aangebied word met ’n fokus op produksie, die ontwikkeling van kortfilms en ander opwindende en belangrike aspekte van die filmbedryf.
kykNET: Die vroue neem (amper) oor op Toks & Tjops
2020-08-14Dis Vrouemaand en op die gewilde rugbyprogram Toks & Tjops gaan vroue ’n groot deel van die program uitmaak.
Persvrystelling: kykNET-filmreeks – Uitnodiging vir indiening van storievoorstel
2020-08-06Soné Combrinck Produksies is deur kykNET gekontrakteer om tien 50-minuut-TV-films vir die kanaal te vervaardig. Ons nooi graag skrywers en storiemakers uit om bestaande verhale vir oorweging in te skryf.
"I was not supposed to enjoy Cursed" – a review
2020-08-04"I was right. It is kinda lame. Really. Still, I think you should give it a try."
